Soek Resultate - "Polisie"

VF Plus-medelye ná moord op sekerheidswag tydens plaasaanval

2021-08-02
Werner Weber

Die VF Plus in Mpumalanga spreek hiermee sy medelye uit met die familie van 'n J&M/Fidelity ADT-reaksiebeampte wat vanoggend tydens 'n plaasaanval in die Brondal-omgewing buite Mbombela (Nelspruit) doodgeskiet is.

Die plaaseienaar is kritiek maar stabiel nadat hy ook deur die drie verdagtes... Lees verder


VF Plus dien strafregtelik klag in teen waarnemende munisipale bestuurder van Phokwane

2021-08-13
Theo Joubert

Die VF Plus het `n strafregtelike klag ingedien teen die munisipale bestuurder van die Phokwane-plaaslike munisipaliteit, (Hartswater, Jan Kempdorp en Pampierstat) me. Kealoboga Gaborone, rakende oortredings van die Nasionale Waterwet en Nasionale Omgewingsbestuurswet.

Die klagte is gister (12... Lees verder


VF Plus versoek verlengde werksure by Vrystaatse toetssentrums vir hernuwing van bestuurslisensies

2021-08-17
Armand Cloete

Die VF Plus het die Vrystaatse waarnemende LUR vir polisie, paaie en vervoer, Mamiki Qabathe en die waarnemende hoof van dié departement, Mosa Tlali, dringend versoek om die kantoorure by Vrystaatse toetssentrums te verleng om motorbestuurders in staat te stel om betyds hul... Lees verder


Venterspost sewe dae sonder krag weens vandalisme

2021-08-19
Charles Brough

Die VF Plus het die Rand West-munisipaliteit (Randfontein, Westonaria, Venterspost) versoek om alles in sy vermoë te doen om herstelwerk aan die kragnetwerk in Venterspost te bespoedig nadat inwoners sedert 12 Augustus sonder elektrisiteit is weens vandalisme.

Venterspost, buite Randfontein,... Lees verder


Geveg teen renosterstropery sal nie gewen word solank stropers met handskoene hanteer word nie

2021-08-19
Werner Weber

Die stryd teen renosterstropery en misdaad in die algemeen sal nooit gewen word terwyl daar, soos in Mpumalanga, ʼn vermeende leiersfiguur in renosterstropery op borgtog vrygelaat word terwyl hy reeds op borgtog uit is vir ʼn vorige saak wat met stropery verband hou wat reeds langer as tien jaar... Lees verder


ANC se keuse as speaker nie tot voordeel van die parlement

2021-08-19
Dr Pieter Groenewald

Die verkiesing van Nosiviwe Mapisa-Nqakula as speaker van Nasionale Vergadering (NV) kom as geen verrassing vir die VF Plus nie. Die ANC het ʼn meerderheid in die NV en dit was ʼn gegewe dat die regerende party haar as sy kandidaat sou ondersteun.

ʼn Opmerking van mnr. Bheki Cele (minister van... Lees verder


Speel oop kaarte oor Zuma se sogenaamde terminale siekte

2021-08-24
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat oudpresident Jacob Zuma se dokters nagelaat het om ’n mediese verslag oor sy toestand betyds in te dien by die hof in die wapenskandaal-saak, skep agterdog en laat die vraag ontstaan of Zuma werklik so siek is soos wat beweer word en of hy die afgelope agtien maande wel ’n... Lees verder


VF Plus vra premier Makhura om Gauteng-regering se fluitjieblasers te beskerm

2021-08-25
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het die premier van Gauteng, David Makhura, dringend versoek om fluitjieblasers te beskerm ná die skietdood van Babita Deokaran, ʼn senior finansiële beampte van die Gautengse gesondheidsdepartement, wat ʼn getuie was in ʼn ondersoek na bedrog in dié departement.

... Lees verder

VF Plus verwelkom MRK se ‘menseregte-monitor’-inisiatief, maar sal voortgaan om alle regeringsfere verantwoordbaar te hou vir ineenstorting van Vaalrivierstelsel

2021-08-31
Gerda Senekal

Die VF Plus verwelkom die Menseregtekommissie (MRK) se inisiatief om nieregerings- en plaaslike gemeenskapsorganisasies as ‘menseregte-monitors' te betrek om die kommissie te help in sy aanbevelings en bevindings aan die drie regeringsfere rondom die vernietigende besoedeling van die... Lees verder


Plaasmoord in Oos-Kaap wys landelike veiligheid is steeds nie prioriteit vir regering

2021-09-06
Mnr. Piet Mey

Die VF Plus doen opnuut ʼn beroep op die landelike gemeenskappe in die Oos-Kaap om hul veiligheidsmaatreëls op te skerp en ten alle tye paraat te wees ná die jongste plaasaanval op die Buchner-gesin naby Nanaga in die Sarah Baartman-distrik.

Mnr. Werner Buchner, sy vrou Estelle en hul... Lees verder


« 1 2 ... 97 98 99 100 101 »