Soek Resultate - "Plaasmoorde"
2019-10-22
Dr Pieter Groenewald
Die onlangse bekendstelling van die polisie se landelike veiligheidsplan en uitsprake van me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor probleme wat boere raak, soos landelike veiligheid, is bemoedigend, maar niks sal verander indien hierdie woorde nie in... Lees verder
2019-10-29
Mnr. Werner Weber
Die VF Plus wil hiermee sy innige meegevoel betuig met die naasbestaandes van mnr. David Wade wat op ʼn avontuurplaas naby Waterval-Boven in Mpumalanga vermoor is.
Die party het hom onlangs uitgespreek teen die onaanvaarbaar hoë misdaadsyfer in Mpumalanga en dit is jammer dat die oorledene... Lees verder
2019-11-14
Tammy Breedt
(Parlementêre debat: Die toename in geweldsmisdaad in Suid-Afrika en die regering se verantwoordelikheid om burgers se lewens en hul eiendom te beskerm)
Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer. Meer as 58 moorde vind per dag plaas. Elke 3 ure word ‘n vrou vermoor en 114... Lees verder
2019-11-26
Fanie du Toit
Dit is skokkend dat ʼn mosie van die VF Plus oor die moord op ʼn plaasboer, mnr. Schalk van der Merwe, vandag in die nasionale raad van provinsies verwerp is terwyl ander mosies wat moorde veroordeel, aanvaar is, ook deur die VF Plus.
Die VF Plus het in sy mosie gewys op die voorval waarin mnr. Van... Lees verder
2020-02-19
Die Redaksie
"President Cyril Ramaphosa se staatsrede was vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn groot teleurstelling en het ʼn tragiese refleksie gebied op die gebrek aan respek, verantwoordbaarheid, waardigheid en leierskap wat vaardig is in veral die regerende ANC-party en die EFF," sê Fanie du Toit, VF... Lees verder
2020-03-11
Wouter Wessels
Wouter Wessels, VF Plus-LP, het die afgelope naweek vergaderings van die Onverteenwoordigde Nasies en Volkere Organisasie (UNPO) in Washington DC in Amerika, bygewoon om die organisasie in te lig oor probleme rakende veral minderhede in Suid-Afrika.
Hy het onder meer die beplande wysiging van die... Lees verder
2020-06-08
Fanie du Toit
Gru plaasaanvalle is steeds aan die orde van die dag terwyl die regering hom daarteen blind staar en president Cyril Ramaphosa nou selfs ʼn skokkende aanval op wittes gedoen het deur almal onder een kombers van rassisme te beskuldig.
Die oorlewendes van alle plaasaanvalle is egter lewende monumente ... Lees verder
2020-06-29
Jan van Niekerk
Die Vrystaatse regering bewys keer op keer dat hy geen erns het met die belangrikheid van kommersiële landbou nie.
Die landelike beveiligingsplan word nie effektief in die Vrystaat geïmplementeer nie en boere is eindelik op hul eie aangewese. Die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat... Lees verder
2020-07-01
Dr Pieter Groenewald
Die ongekende vlaag van plaasaanvalle en moorde op boere in Suid-Afrika die afgelope tyd vereis dat die president van die land daarop moet reageer en dit ten sterkste veroordeel. Dit vereis ook dat die landbougemeenskap paraat en voorbereid moet wees om, binne die wet, vuur met vuur te beantwoord.
...
Lees verder
2020-07-01
Die Redaksie
"Die ongekende vlaag van plaasaanvalle en moorde op boere in Suid-Afrika die afgelope tyd vereis dat die president van die land daarop moet reageer en dit ten sterkste veroordeel. Dit vereis ook dat die landbougemeenskap paraat en voorbereid moet wees om, binne die wet, vuur met vuur te... Lees verder