Soek Resultate - "Plaasmoord"

Nog ‘n boer koelbloedig vermoor

2019-11-26
Mnr. Fanie du Toit

Die VF Plus veroordeel die moord op mnr. Schalk van der Merwe en die wrede aanranding van sy vrou, Lettie, ten sterkste. Die egpaar is Sondag, 24 November, aangeval op hul plaas in die Noordwes-provinsie naby Wolmaransstad.

Die VF Plus sal voortgaan om druk op die regering te plaas om plaasmoorde... Lees verder


Nog ‘n boer koelbloedig vermoor

2019-11-26
Fanie du Toit

"Die VF Plus veroordeel die moord op mnr. Schalk van der Merwe en die wrede aanranding van sy vrou, Lettie, ten sterkste. Die egpaar is Sondag, 24 November, aangeval op hul plaas in die Noordwes-provinsie naby Wolmaransstad," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.

"Die VF Plus sal... Lees verder


VF Plus veroordeel plaasmoord in Limpopo

2020-03-20
Marcelle Maritz

Die jongste plaasaanval en -moord naby Mookgopong (Naboomspruit), Limpopo is ‘n duidelike bewys dat dié tipe misdaad tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar en as sulks hanteer moet word.

Mnr. Alwyn van Zyl (79) en sy vrou René, is in die vroeë oggendure deur ses... Lees verder


Plaasmoord na veediefstal: Boere moet veiligheid voorop stel

2020-03-23
Rochelle Robbetze

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat ʼn boer van Helpmekaar naby Dundee in KwaZulu-Natal verlede week vermoor is nadat daar glo vee van hom gesteel is op dieselfde dag.

Mnr. Collin Leslie Brits (65) van die plaas Criagmillar in die Elandskraal-omgewing is in sy plaashuis oorval en geskiet... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister... Lees verder


Stygende misdaad: Plaasmoord en aanval op polisie wys plattelandse inwoners van Mpumalanga moet hulself beveilig

2020-06-24
Mnr. Werner Weber

Die VF Plus doen opnuut ‘n beroep op plattelandse inwoners van Mpumalanga om hul veiligheid op te skerp en aan te sluit by hul plaaslike buurt-, plaaswagte en gemeenskappolisiëringsforum na die jongste aanval en moord op mnr. Albert Küsel en ʼn aanval op ʼn polisiekantoor.

Mnr.... Lees verder


Plaasmoord: President moet grusame realiteit nou erken en optree

2020-07-05
Die Redaksie

Die grusame realiteit van plaasmoord is nou lank genoeg ontken en misken in die groter Suid-Afrikaanse gemeenskap en deur die ANC- regering en die tyd het lankal aangebreek dat president Cyril Ramaphosa dit erken en daadwerklik optree.

In die jongste voorval van ‘n vlaag aanvalle en moorde... Lees verder


Regering besef duidelik nie die gevaar wat ‘n sukkelende landboubedryf vir die land inhou nie

2020-07-21
Die Redaksie

"Die ANC-regering besef duidelik nie die wesenlike gevaar wat ʼn sukkelende landboubedryf vir Suid-Afrika inhou nie. Landbou is in groot moeilikheid, en daarom Suid-Afrika ook. Dit kan nie langer so aangaan nie," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van landbou.

"Die... Lees verder


Gru-plaasaanval in Noord-Kaap skokkend

2020-07-28
Theo Joubert

Die VF Plus spreek sy skok uit oor die plaasaanval in Magogong, 'n landbounedersetting in die Vaalharts-besproeiingskema in die Noord-Kaap, waar drie lede van 'n gesin vermoor is.

Die plaashuis van mnr. Danie Brand (83) en sy vrou Breggie (73) is geplunder en drie voertuie is gesteel, waarvan twee ... Lees verder


Gru-moord: Noord-Kaapse gemeenskap staan saam

2020-07-30
Theo Joubert

Hartswater het vandag die toonbeeld geword van 'n gemeenskap wat deur tragedie saamgesnoer is.

Die grusame plaasaanval op die Brand-gesin het wetgehoorsame Suid-Afrikaners, maar veral die Vaalharts-gemeenskappe, tot in hul diepste wese geskok. Dit het gelei tot ‘n protesaksie wat vergelyk... Lees verder


« 1 2 »