Soek Resultate - "PlaaslikeRegering"

Parlementêre ledeverklaring: Suid-Afrika se waterkrisis en die rol van die ANC-regering

2019-10-29
Mnr. Michal Groenewald

Terwyl ʼn omvangryke waterskaarste die bestaan van alle Suid-Afrikaners bedreig, is dit skokkend dat meer as 40 persent van die land se drinkwater deur lekkasies verlore gaan. In geldwaarde gemeet het sowat R10 miljard se water in die laaste boekjaar verlore gegaan.

Die lekkasies, ʼn erg... Lees verder


Regering op alle vlakke faal plaaslike regering

2019-11-27
Wouter Wessels

Die VF Plus het ernstige bedenkinge oor die sinvolheid van provinsiale ingryping op plaaslike regeringsvlak ingevolge Artikel 139 (1)(b) van die Grondwet aangesien dit duidelik nie lei tot die verbetering van dienslewering aan die gemeenskap nie.

Een voorbeeld is die Masilonyana-plaaslike... Lees verder


Regering op alle vlakke faal plaaslike regering

2019-11-27
Wouter Wessels

"Die VF Plus het ernstige bedenkinge oor die sinvolheid van provinsiale ingryping op plaaslike regeringsvlak ingevolge Artikel 139 (1)(b) van die Grondwet aangesien dit duidelik nie lei tot die verbetering van dienslewering aan die gemeenskap nie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP.

"Een... Lees verder


VF Plus eis daadwerklike optrede in wanfunksionele Matjhabeng

2020-02-05
Armand Cloete

Vinniger politieke optrede is nou nodig in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) wat Dinsdag ‘n Artikel 106-kennisgewing van die Vrystaatse regering ontvang het.

Ingevolge die kennisgewing eis die LUR vir samewerkende... Lees verder


Vrystaatse regering moet oplossings vind vir agterstallige munisipale skuld

2020-02-17
Dévar Smit

Die geskeduleerde kragonderbrekings wat die Letsemeng-plaaslike munisipaliteit (Koffiefontein, Luckhoff, Petrusburg, Jacobsdal) gaan ervaar as gevolg van die munisipaliteit se wanbetaling en mislukking om sy agterstallige skuld aan Eskom te vereffen, is tot nadeel van die ekonomie van hierdie... Lees verder


Debat in parlement: Desentralisering ‘n vereiste vir beter plaaslike regering

2020-03-05
Mnr. Michal Groenewald

ʼn Suksesvolle plaaslike regering is een met logiese benaderings en eenvoudige oplossings en die enigste werkbare wyse om dit te bereik, is deur desentralisering en om munisipaliteite nader aan die inwoners en belastingbetalers te bring.

Plaaslike regering se kernplig is om op te tree as... Lees verder


Ledeverklaring in parlement: Toestand van land se paaie wys hoe ANC met plaaslike regering misluk

2020-03-10
Mnr. Michal Groenewald

Die toestand van talle van die land se paaie, die slagare van die land se ekonomie, dien as klinkklare bewys van die ANC-regering se onvermoë om te regeer en sy klaaglike mislukking wat plaaslike regering aanbetref.

Paaie is een van verskeie faktore waaraan ʼn munisipaliteit moet aandag gee om ... Lees verder


Munisipaliteite moet fokus op herstrukturering en dissipline van oorlaaide personeelstrukture om effektiewe en betroubare dienslewering te verseker

2020-05-09
Die Redaksie

"Gemeenskappe in Noordwes gaan reeds geruime tyd gebuk onder swak dienslewering en die verval van basiese infrastruktuur weens wanadministrasie en wydverspreide korrupsie," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en provinsiale leier in Noordwes.

"Hierdie situasie het reeds gelei tot gereelde... Lees verder


ANC-regering in die Noord-Kaap oortree landswette tot nadeel van belastingbetalers

2020-08-22
Mnr. Michal Groenewald

Tydens ‘n vergadering van die parlementêre komitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) waar onder meer die stand van munisipaliteite in die Noord-Kaap bespreek is, het die vernietigende impak van ANC-binnegevegte op dienslewering weer sterk na vore getree.

Die... Lees verder


ANC-regering in die Noord-Kaap oortree landswette tot nadeel van belastingbetalers

2020-08-22
Mnr. Michal Groenewald

Tydens ‘n vergadering van die parlementêre komitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) waar onder meer die stand van munisipaliteite in die Noord-Kaap bespreek is, het die vernietigende impak van ANC-binnegevegte op dienslewering weer sterk na vore getree.

Die... Lees verder


« 1 2 »