Soek Resultate - "Plaasaanval"

VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister... Lees verder


VF Plus veroordeel plaasaanval op boer, kinders en plaaswerker buite Potchefstroom

2020-08-23
Mnr. Fanie du Toit

Die VF Plus veroordeel die voorval die naweek waarin 'n plaasboer van Potchefstroom, mnr. Hennie Niemand, in 'n aanval gewond is.

Hy is gewond, maar kon daarin slaag om terug te skiet en 'n aanvaller is noodlottig gewond. Die kinders en plaaswerker wat teenwoordig was, is ongedeerd. Volgens... Lees verder


VF Plus besoek plaasvoorman van Modimolle in hospitaal na plaasaanval

2021-09-20
Marcelle Maritz

Die VF Plus het gister mnr. Duan Slingerland, plaasvoorman van die plaas Sussenvale tussen Bela-Bela en Modimolle in Limpopo, in die hospitaal besoek nadat hy Saterdag deur vier aanvallers oorval, beroof en beseer is.

Hulle het die huis geplunder en onder meer met ʼn .22-geweer op die vlug geslaan... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisnemings na aanval op boer naby Potchefstroom

2020-08-27
Fanie du Toit

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van sewe verdagtes vir die aanval op mnr. André Marais op sy plaas buite Potchefstroom vroeër die week.

Die VF Plus bedank die lede van die verskillende polisie-eenhede wat onverpoos saamgewerk het om die aanvallers vas te trek.

Hierdie... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisnemings na aanval op boer naby Potchefstroom

2020-08-27
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van sewe verdagtes vir die aanval op mnr. André Marais op sy plaas buite Potchefstroom vroeër die week," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.

"Die VF Plus bedank die lede van die verskillende polisie-eenhede wat onverpoos saamgewerk ... Lees verder


Ysere wil red moontlik bejaarde plaasvrou van Vanwyksvlei terwyl ʼn ander in dieselfde voorval sterf

2022-01-14
Dr. Wynand Boshoff

ʼn Voorval waarin ʼn bejaarde vrou op ʼn plaas in die Vanwyksvlei-distrik in die Noord-Kaap deur ʼn werknemer aangeval is, stuur skokgolwe deur dié andersins veilige omgewing. Net die ysere wil van die 79-jarige mev. Marie de Bruyn het moontlik haar lewe gered.

In dieselfde voorval het die... Lees verder


Ope brief: Verklaar plaasaanvalle as prioriteitsmisdaad, Minister

2018-02-18
Jan van Niekerk

Ope brief aan die Minister van Polisie

Fikile Mbalula

Geagte minister

Ek skryf as ‘n boer. Ek skryf want ek voel vandag verpletter nadat nog ‘n weerlose vrou ernstig beseer is in ‘n plaasaanval in die Vrystaat. Sy het ernstige steekwonde opgedoen. Sy was alleen op die plaas toe ... Lees verder


VF Plus versoek dringende parlementêre debat oor plaasaanvalle

2017-02-17
Dr Pieter Groenewald

Die slagting van boere in plaasaanvalle moet stopgesit word en die VF Plus het versoek dat ʼn dringende debat in die parlement gevoer word om die aangeleentheid te bespreek, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald het die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka... Lees verder


Polisie, gemeenskap en georganiseerde landbou moet keer dat plaasaanvalle nie Wes-Kaap toeneem nie

2018-01-16
Die Redaksie

Die afgelope naweek se aanval op ʼn bejaarde plaasvrou van Stellenbosch is skokkend en die polisie en die gemeenskap van die Wes-Kaap moet hande vat om te sorg dat plaasaanvalle nie ook ʼn algemene verskynsel in dié provinsie word nie, sê dr. Corné Mulder, die VF Plus se leier in... Lees verder


Moord op plaasbestuurder: Hoe het aanvallers polisiedrag bekom?

2019-04-23
Adv Anton Alberts

Die Suid-Afrikaanse polisiediens moet ondersoek in te stel na feit dat plaasaanvallers die afgelope naweek in polisiedrag geklee was en met blou ligte toegang tot ‘n plaas verkry het waarna ʼn plaasbestuurder vermoor is.

Die VF Plus veroordeel die moord op mnr. Boeta Powell (37) van Hoopstad... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 26 27 »