Soek Resultate - "Plaasaanval"
2021-05-18
Jan van Niekerk
Die VF Plus veroordeel die jongste plaasaanval in die Vrystaat waar mnr. Jansen van Rooyen op sy plaas teen die N3, tussen Warden en Harrismith, in ‘n pakkamer aangeval en onder meer met ‘n swaar voorwerp oor die kop geslaan is.
Mnr. van Rooyen word in ‘n hospitaal op Harrismith... Lees verder
2021-05-19
Kobus Hoffman
Die VF Plus in Gauteng doen ‘n beroep op landelike gemeenskappe om hul paraatheid op te skerp en by hul plaaslike veiligheidstrukture aan te sluit na ‘n plaasaanval Maandagaand buite Fochville.
Mnr. Gerrie Brits en sy vrou, Susan, is deur drie mans op hul plaas in die... Lees verder
2021-08-24
Jan van Niekerk
Die VF Plus verwelkom die skuldigbevinding en swaar vonnisse wat aan drie Mosambiekse burgers opgelê is vir die aanval op mev. Magdaleen Britz en haar plaaswerkers in November 2020.
Die aanval het op die plaas Karkloof in die Harrismith-distrik plaasgevind.
Die plaaswerkers is aangerand en... Lees verder
2020-02-19
Dr. Wynand Boshoff
Die VF Plus het met skok kennis geneem van die plaasaanval op die Hattingh-egpaar van 'n plaas naby Delportshoop in die Noord-Kaap.
Die bejaarde, invalide man en sy vrou is volgens berig oorrompel deur mense wat beweer het dat hulle 'n kers wou leen. Die bejaarde dame het veilig genoeg gevoel om... Lees verder
2020-02-19
Die Redaksie
"Die VF Plus het met skok kennis geneem van die plaasaanval op die Hattingh-egpaar van 'n plaas naby Delportshoop in die Noord-Kaap," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en provinsiale leier in die Noord-Kaap.
"Die bejaarde, invalide man en sy vrou is volgens berig oorrompel deur mense wat beweer... Lees verder
2020-03-20
Marcelle Maritz
Die jongste plaasaanval en -moord naby Mookgopong (Naboomspruit), Limpopo is ‘n duidelike bewys dat dié tipe misdaad tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar en as sulks hanteer moet word.
Mnr. Alwyn van Zyl (79) en sy vrou René, is in die vroeë oggendure deur ses... Lees verder
2020-04-20
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo is bekommerd oor plaasaanvalle en -moorde gedurende die inperkingstydperk nadat mev. Joekie Nortjé (82) en haar seun Johan (62) net na 7:00 vanoggend deur vier verdagtes oorval is op hul plaas Nooitgedacht buite Louis Trichardt in Limpopo.
Dit is die tweede aanval op... Lees verder
2020-07-05
Die Redaksie
Die grusame realiteit van plaasmoord is nou lank genoeg ontken en misken in die groter Suid-Afrikaanse gemeenskap en deur die ANC- regering en die tyd het lankal aangebreek dat president Cyril Ramaphosa dit erken en daadwerklik optree.
In die jongste voorval van ‘n vlaag aanvalle en moorde... Lees verder
2021-04-15
Piet Mey
Die VF Plus veroordeel die plaasaanval op Erica Fox, afgetrede polisielid en haar man, Andrie, op hul plaas tussen Alicedale en Paterson in die Oos-Kaap.
Vyf swaar gewapende aanvallers het die egpaar Woensdagaand omstreek 19:50 oorval, vasgebind en beroof. Die aanvallers het gevlug met twee... Lees verder
2020-03-27
Werner Weber
ʼn Bejaarde boer van Mpumalanga is onlangs die tweede keer in twee jaar op sy plaas aangeval en ernstig beseer en die VF Plus doen ʼn beroep op alle boere in die provinsie en elders om nie hul waaksaamheid te verslap tydens die inperkingsperiode van 21 dae nie.
Mnr. Jan Randall (75) ‘n bekende ... Lees verder