Soek Resultate - "PieterGroenewald"

Anargie op paaie: Wetsgehoorsame burgers word gyselaar gehou

2019-09-03
Die Redaksie

Die situasie wat gister geheers het op paaie rondom Kaapstad, Pretoria en elders in die land is niks anders nie as anargie en ʼn minagting van wet en orde waardeur wetsgehoorsame burgers gyselaar gehou word.

Wat die versperring van roetes na Kaapstad aanbetref, wat die besige N2 insluit, is dit... Lees verder


ANC se ideologie en beleid sal moet verander om ekonomie te laat groei en werk te skep

2019-09-05
Die Redaksie

Dit is die plig en verantwoordelikheid van die ANC-regering om werk te skep in Suid-Afrika. Die feit dat daar vandag net twee ministers teenwoordig was in die parlementêre debat oor werkloosheid, wys egter duidelik hoe minagtend die ANC teenoor die probleem staan.

Dit wys dat die regering... Lees verder


Parlement debatteer oor geweld, maar stel self ‘n swak voorbeeld

2019-09-10
Dr Pieter Groenewald

Parlementslede wil debatteer oor misdaad en geweld terwyl dit juis in die parlement is waar die voorbeeld meermale aan die publiek gestel word oor hoe om verskille deur middel van geweld op te los.

Die mense van Suid-Afrika het al by herhaling gehoor hoe daar in die parlement gepraat word oor... Lees verder


Suid-Afrika word al hoe meer gewelddadig en ‘n onveilige land om in te woon

2019-09-12
Die Redaksie

 

"Die polisie se misdaadstatistiek vir die 2018-19-boekjaar dien as bewys dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig en onveilig word vir sy inwoners,' sê dr Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Vir die eerste keer nóg het al sewe die kategorieë kontak-misdrywe wat... Lees verder


Respek en dissipline as vertrekpunt nodig om geslagsgeweld te bestry (Parlementêre presidentsdebat: Geslagsgeweld)

2019-09-18
Die Redaksie

"ʼn Gebrek aan wedersydse respek en dissipline is die grondoorsake van geslagsgeweld in Suid-Afrika. Bykomende faktore soos onbevoegdheid en korrupsie in die polisie en die strafregstelsel het die probleem endemies gemaak," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus het sedert... Lees verder


VF Plus verower nog 'n DA-wyk – bewys volgehoue groei in steun

2019-09-19
Die Redaksie

"Die uitslag van die tussenverkiesing in Wyk 2 van die JB Marks Munisipaliteit (Potchefstroom), dien as bewys dat die VF Plus volgehoue groei in steun geniet. Die VF Plus het hierdie wyk van die DA gewen," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

 

"Dit is die tweede wyk wat die VF Plus in ... Lees verder


Erfenisdag: Almal in Suid-Afrika se erfenis moet gerespekteer word

2019-09-23
Die Redaksie

"Suid-Afrika is in ʼn unieke posisie wat erfenis aanbetref, juis vanweë sy groot verskeidenheid mense, kulture en tale. Dit word goed geïllustreer deur die feit dat die land elf amptelike tale het," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Saam met hierdie ryke erfenis kom ook groot... Lees verder


VF Plus steun ondersoek na skenkings aan parlementslede

2019-09-30
Die Redaksie

"Die VF Plus steun die oproep van ekonome soos prof. Jannie Rossouw en andere wat vra dat alle parlementslede (LP’s) ondersoek moet word om te bepaal of hulle enige skenkings ontvang het van omstrede maatskappye soos Steinhoff, Bosasa of enige maatskappy wat met die Guptas verband hou,"... Lees verder


MRK se bevooroordeelde posisie oor Eben Etzebeth is onaanvaarbaar

2019-10-04
Die Redaksie

"Die uitlatings van mnr. Buang Jones, nasionale hoof van die Menseregtekommissie (MRK) se regsafdeling Donderdag gedurende ‘n vergadering in Langebaan oor Eben Etzebeth se beweerde gebruik van haatspraak, is uiters voortydig en bevooroordeeld," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die ... Lees verder


Vrae oor ANC-pogings om politieke munt te slaan uit Etzebeth-saak

2019-10-09
Die Redaksie

"Die VF Plus het kennis geneem van ʼn berig vandag op Netwerk24 met die opskrif “Optog in Langebaan beplan oor die Etzebeth-saak”. In die berig word stellings oor die VF Plus gemaak wat kwaadwillig en van alle waarheid ontbloot is," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Luidens... Lees verder


« 1 2 »