Soek Resultate - "PieterGroenewald"

Hofbevinding wys OB is onbevoeg vir haar werk

2020-03-10
Die Redaksie

"Die bevinding van die hooggeregshof in Pretoria in die saak oor die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se bevinding oor die skenking van R500 000 aan president Cyril Ramaphosa, dien as bewys dat sy onbevoeg is vir haar pos," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die bevindinge ... Lees verder


VF Plus verwelkom maatreëls om koronavirus te beveg; vra alle Suid-Afrikaners om saam te werk

2020-03-15
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die maatreëls wat president Cyril Ramaphosa vandag aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te beveg en doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om saam te staan in die aangesig van ‘n siekte wat rampspoedige gevolge vir die land... Lees verder


Stimuluspakket – ‘n stap in die regte rigting, maar baie vrae ontstaan

2020-04-22
Die Redaksie

"Die ekonomiese stimuluspakket wat president Ramaphosa aangekondig het, is 'n stap in die regte rigting," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Daar is sekere aspekte van die stimuluspakket waarvan die detail ontbreek en die VF Plus is van mening dat die betaling van nuut-aangewysde... Lees verder


Staat betaal Kubaanse dokters direk, sê minister

2020-06-23
Die Redaksie

Nieteenstaande mediagerugte tot die teendeel, blyk dit uit ʼn antwoord van die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus dat die Kubaanse dokters en veldwerkers in Suid-Afrika hul volle betaling direk van die Suid-Afrikaanse regering ontvang.

Hardnekkige... Lees verder


Noodbegroting laat meer vrae as antwoorde

2020-06-24
Die Redaksie

"Vandag se sogenaamde nood- of spesiale aanpassingsbegroting van die minister van finansies, Tito Mboweni, spreek nie werklik die land se probleme aan nie en laat meer vrae as antwoorde oor die land se finansiële welsyn bestaan," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Suid-Afrika se... Lees verder


« 1 2 3 »