Soek Resultate - "PieterGroenewald"

Tussenverkiesings bevestig: VF Plus gaan van krag tot krag

2019-10-10
Die Redaksie

"Die pas afgelope twee tussenverkiesings in Mpumalanga bevestig nou onteenseglik dat die VF Plus hom toenemend vestig as een van die swaargewigte op Suid-Afrika se politieke landskap wat ware hoop bied aan alle kiesers wat hul gewig by die party ingooi," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Begroting voldoen nie aan basiese vereistes om staat se skuldkrisis af te weer nie

2019-10-30
Die Redaksie

"Die belangrike mediumtermyn-begrotingsraamwerk van mnr. Tito Mboweni, minister van finansies, voldoen nie aan die basiese vereistes om die skuldkrisis waarin die land gedompel is, te besweer nie. Dit raak toenemend duidelik dat die ANC bloot nie die vermoë het om die situasie om te keer nie," ... Lees verder


Boodskap aan die Springbokke van dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus

2019-11-01
Die Redaksie

"Die VF Plus wil hiermee sterkte toewens aan die Springbok-rugbyspan wat more teen Engeland speel in die eindstryd van rugby se Wêreldbekertoernooi in Japan," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Suid-Afrika is tans ʼn verdeelde land wat enorme krisisse en swaarkry daagliks in die... Lees verder


Groot omset van hoof uitvoerende beamptes by Eskom is aanduidend van onder meer staatskaping en swak regstellende aksie-aanstellings se vernietigende effek

2019-12-02
Dr Pieter Groenewald

"Eskom het in tien jaar sedert Januarie 2009 twaalf hoof uitvoerende beamptes in verskeie hoedanighede, van waarnemend tot tydelik en permanent, op die proef gestel om die sukkelende staatsentiteit te probeer red," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Nie een van die bestuurshoofde kon... Lees verder


OVK se stelsels onvoldoende om onwettige kiesers en kandidate te verhoed

2019-12-02
Dr Pieter Groenewald

"Luidens mediaberigte was me. Shiela Senkubuge, lid van die burgermeersterskomitee in die Tshwane-metroraad, in 2016 verkies as proporsionele raadslid vir die Demokratiese Alliansie (DA) alhoewel sy nie ten tye van haar verkiesing ‘n Suid-Afrikaanse burger was nie," sê Pieter... Lees verder


VF Plus steun idee van harde arbeid vir sekere kategorieë gevangenis

2019-12-03
Dr Pieter Groenewald

"Die VF Plus steun nog altyd die idee van harde arbeid vir gevangenes, veral dié wat aan meer ernstige misdade skuldig bevind is en stem daarom saam met die uitlatings van president Cyril Ramaphosa in dié verband," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die president het die... Lees verder


Betreurenswaardig dat ANC Johannesburg weer regeer: VF Plus sal opposisierol met waardigheid vertolk

2019-12-04
Die Redaksie

"Dit is betreurenswaardig dat die ANC vandag daarin geslaag het om weer beheer oor die Johannesburgse metro te verkry. Geoff Makhubo is verkies tot nuwe burgemeester," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die ANC het daarin geslaag om met die ondersteuning van partye soos die IVP 137 stemme ... Lees verder


VF Plus verower derde DA-wyk in ses maande

2020-01-16
Die Redaksie

"Die uitslag van die tussenverkiesing in Wyk 9 van die Mamusa-munisipaliteit (Schweizer-Reneke) dien as bewys van die volgehoue toename in kiesers wat hul vertroue in die VF Plus plaas. Die VF Plus het hierdie wyk van die DA verower," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is die derde... Lees verder


Realiteit oor ekonomie wys Ramaphosa faal Suid-Afrika

2020-02-18
Die Redaksie

"Twee jaar gelede met die aanvang van sy ampstermyn as president van Suid-Afrika, het pres. Cyril Ramaphosa beleidshervorming, ekonomiese groei en werkskepping beloof. Dit is die kern van die land se probleme. Die realiteit wys egter dat die land in hierdie tyd net agteruit gegaan het," sê... Lees verder


Kaping van koeriervoertuig met vuurwapenlisensies bevorder misdaad

2020-03-04
Die Redaksie

"Die VF Plus vermoed vuilspel nadat ʼn koeriervoertuig wat vuurwapenlisensies vanaf die Staatsdrukker in Pretoria vervoer het na die provinsiale kantoor in Gauteng, oënskynlik ʼn verkeerde roete via Dobsonville in Soweto gevolg het en daar gekaap is," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

« 1 2 3 »