Soek Resultate - "PietMey"

ANC moet redes vir probleme, protes en geweld by homself soek

2019-09-03
Die Redaksie

Die ANC soek nou oral na redes vir die geweld op die land se paaie en in stede, maar die antwoord is eenvoudig: Dit is die regering self wat die land se ekonomie vernietig en sodoende die probleme veroorsaak.

"Die swak ekonomie het gelei tot werkloosheid en armoede wat natuurlik... Lees verder


Rassekaart is ʼn gevaarlike speletjie in parlement

2019-09-05
Die Redaksie

"Die VF Plus is bekommerd daaroor dat minderhede in Suid-Afrika, soos die wit bevolking, in die parlement uitgemaak word as ʼn vyand in die land. Hierdie gebruik om rassepolitiek in die parlement te beoefen, is gevaarlik en moet einde kry," sê Piet Mey, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder