Soek Resultate - "PhilipVanStaden"
2019-09-04
Die Redaksie
Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid, die Life Esedimeni-tragedie wat in Gauteng plaasgevind het, teruggeplaas op die agenda van die betrokke komitee.
"Die VF Plus het die komiteevoorsitter versoek dat die tragedie herbesoek word om... Lees verder
2019-09-17
Die Redaksie
"Die onlangse brande by verskeie hospitale regoor Suid-Afrika onderstreep die feit dat infrastruktuur by mediese instellings dringende aandag vereis en dat ambisieuse planne soos die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gedoem is tot mislukking indien die huidige instellings nie eens in stand... Lees verder
2019-09-18
Die Redaksie
"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) dat ล geregtelike ondersoek (GO) gedoen gaan word na die Life Esidimeni-tragedie in Gauteng waarin 144 mense drie jaar gelede oorlede is," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder
2019-10-02
Die Redaksie
"Die VF Plus distansieer hom van die uitsprake van die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid, dr. Sibongiseni Dhlomo, dat die mededingingskommissie se verslag oor sy markondersoek na die private gesondheidsorgbedryf daarop dui dat transformasie nodig is en dat... Lees verder
2019-10-11
Philip van Staden
Die VF Plus het ingegryp by die Steve Biko-Hospitaal in Pretoria nadat ‘n pasiënt uit desperaatheid na die VF Plus om hulp geroep het.
Die VF Plus het afgelope Woensdag, ironies genoeg tydens ‘n sitting van die parlement se portefeuljekomitee oor gesondheid, eerstehands van ล... Lees verder
2019-10-11
Philip van Staden
Dit het gister aan die lig gekom dat die minister van gesondheid se gesloer om nuwe regulasies te onderteken, dalk kan beteken dat geen opleiding van nuwe verpleegsters in 2020/21 sal kan plaasvind nie.
Hierdie regulasies is uitstaande sedert 2014. Die regulasies handel oor verpleegopleiding,... Lees verder
2019-10-11
Die Redaksie
"Dit het gister aan die lig gekom dat die minister van gesondheid se gesloer om nuwe regulasies te onderteken, dalk kan beteken dat geen opleiding van nuwe verpleegsters in 2020/21 sal kan plaasvind nie," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.
"Hierdie... Lees verder
2019-10-11
Philip van Staden
Die kantoor vir die nakoming van gesondheidstandaarde erken dat hy te min inspekteurs het om Suid-Afrika se sowat 4 184 hospitale en klinieke te inspekteer weens ‘n gebrek aan geld en ander hulpbronne.
Die VF Plus het met skok kennis geneem van die kantoor se bekendmaking dat hy slegs 44... Lees verder
2019-10-11
Philip van Staden
Daar is groot onduidelikheid oor die omvang van moontlike bedrog en korrupsie by die Raad op Mediese Skemas (RMS) en die VF Plus het hierdie week in die parlement aangedring op antwoorde oor die raad se ondersoek na die ongerymdhede.
Die VF Plus wou van die raad besonderhede kry oor mediaberigte... Lees verder
2019-10-16
Philip van Staden
Die opleiding van verpleegsters sal in Januarie 2020 voortgaan nadat die VF Plus sedert verlede Donderdag se vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid volgehoue druk toegepas het om die probleem reg te stel.
Die VF Plus het dadelik na afloop van verlede Donderdag se... Lees verder