Soek Resultate - "PhilipVanStaden"

Kwarantyn- en isolasie-geriewe eindelik bekend

2020-07-11
Die Redaksie

"Na maandelange druk op die departemente van gesondheid en openbare werke en infrastruktuur, is die lys van kwarantyn- en isolasie-geriewe eindelik vanmiddag beskikbaar gestel aan lede van die parlement wat dien op die portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur," sê Philip van... Lees verder


VF Plus verwelkom nuwe gesondheidsregulasies oor selfkwarantyn; sal doeltreffendheid daarvan dophou

2020-07-18
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die nuwe regulasies wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, gister in die Staatskoerant gepubliseer het wat bepaal dat mense wat Suid-Afrika binnekom, moontlik toestemming gegee kan word om vir veertien dae selfkwarantyn toe te pas indien daar aan sekere kriteria van... Lees verder


VF Plus verwelkom nuwe gesondheidsregulasies oor selfkwarantyn; sal doeltreffendheid daarvan dophou

2020-07-18
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die nuwe regulasies wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, gister in die Staatskoerant gepubliseer het wat bepaal dat mense wat Suid-Afrika binnekom, moontlik toestemming gegee kan word om vir veertien dae selfkwarantyn toe te pas indien daar aan sekere kriteria van... Lees verder


Gesondheidstelsel wys regering gee nie om vir die publiek

2020-07-23
Philip van Staden

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van gesondheid)

ʼn Regering wat vir sy mense omgee, is een wat na almal se behoeftes omsien en dit beskerm, wat goeie en volhoubare onderwys en gesondheidsdienste lewer, infrastruktuur in stand hou, optree teen bedrog en korrupsie, ongeag... Lees verder


VF Plus: De Lille moet aanspreeklik gehou word vir Covid-19-uitgawes

2020-08-19
Philip van Staden

Die VF Plus het gister tydens ‘n portefeuljekomitee-sitting van openbare werke en infrastruktuur die betrokke minister, Patricia de Lille, daarop gewys dat sy aanspreeklik gehou moet word vir uitgawes tydens die grendeltydperk waar afgewyk is van die normale verkrygingsprosedures.

Dit sluit... Lees verder


VF Plus: De Lille moet aanspreeklik gehou word vir Covid-19-uitgawes

2020-08-19
Die Redaksie

"Die VF Plus het gister tydens ‘n portefeuljekomitee-sitting van openbare werke en infrastruktuur die betrokke minister, Patricia de Lille, daarop gewys dat sy aanspreeklik gehou moet word vir uitgawes tydens die grendeltydperk waar afgewyk is van die normale verkrygingsprosedures," sê... Lees verder


« 1 2 ... 5 6 7 8 9 »