Soek Resultate - "PhilipVanStaden"
2020-06-17
Die Redaksie
"Drakoniese regulasies wat bepaal dat Suid-Afrikaners wat vanaf buurstate en die buiteland gerepatrieer word en vir veertien dae in kwarantyn geplaas word, moet sodanig gewysig word dat mense die keuse gegun word om, indien hulle dit kan doen en bewys daarvan kan lewer, selfkwarantyn/isolasie toe... Lees verder
2020-06-18
Philip van Staden
Die VF Plus het na volgehoue druk op die departement van gesondheid daarin geslaag om gerepatrieerde Suid-Afrikaners vanuit Mosambiek, wat sedert die afgelope naweek by die Mercure-hotel in Nelspruit onder kwarantyn is, vandag deur privaat laboratoriums te laat toets vir Covid-19.
Die provinsiale... Lees verder
2020-06-18
Die Redaksie
"Die VF Plus het na volgehoue druk op die departement van gesondheid daarin geslaag om gerepatrieerde Suid-Afrikaners vanuit Mosambiek, wat sedert die afgelope naweek by die Mercure-hotel in Nelspruit onder kwarantyn is, vandag deur privaat laboratoriums te laat toets vir Covid-19," sê Philip ... Lees verder
2020-06-30
Philip van Staden
Die openbare gesondheidsektor in Suid-Afrika het reeds sy sterfdatum bereik en Covid-19 is nie alleen die oorsaak vir hierdie sterfte nie.
Tonele wat gister in die media die rondte gedoen het van “skokkende tonele” wat in die Oos-Kaap se provinsiale hospitale afspeel, is niks nuuts aan ... Lees verder

2020-07-01
Philip van Staden
Die VF Plus waarsku dat strenger inperkings by Covid-19-brandpunte sal lei tot algehele chaos in gemeenskappe en dat inwoners hulle bloot nie meer aan verdere inperkings sal steur nie.
Die aankondiging van die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, laat gistermiddag op SAfm dat strenger... Lees verder
2020-07-01
Die Redaksie
"Die VF Plus waarsku dat strenger inperkings by Covid-19-brandpunte sal lei tot algehele chaos in gemeenskappe en dat inwoners hulle bloot nie meer aan verdere inperkings sal steur nie," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.
"Die aankondiging van die minister... Lees verder
2020-07-08
Philip van Staden
(Debat in parlement)
Die VF Plus wil in die eerste plek van dié geleentheid gebruik maak om Suid-Afrika se dokters, verpleegsters en alle gesondheidswerkers te bedank vir die onbaatsugtige diens wat hulle lewer in die stryd teen Covid-19.
Dit is egter tragies dat die ANC-regering hierdie... Lees verder
2020-07-08
Die Redaksie
Die VF Plus wil in die eerste plek van dié geleentheid gebruik maak om Suid-Afrika se dokters, verpleegsters en alle gesondheidswerkers te bedank vir die onbaatsugtige diens wat hulle lewer in die stryd teen Covid-19.
Dit is egter tragies dat die ANC-regering hierdie mense en die land se... Lees verder
2020-07-11
Philip van Staden
Na maandelange druk op die departemente van gesondheid en openbare werke en infrastruktuur, is die lys van kwarantyn- en isolasie-geriewe eindelik vanmiddag beskikbaar gestel aan lede van die parlement wat dien op die portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur.
Die VF Plus was... Lees verder