Soek Resultate - "PhilipVanStaden"

Mkhize moet proses rondom aanstelling verduidelik

2020-01-28
Philip van Staden

Die VF Plus gaan die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, vra om duidelikheid te gee oor die aanstelling van sy niggie, Sibusisiwe Ngubane Zulu, as sy personeelhoof.

Die VF Plus wil graag weet waar die betrokke pos geadverteer is, hoeveel kandidate vir die pos aansoek gedoen het, met hoeveel... Lees verder


Suid-Afrika sal moet begin met voorsorgmaatreëls teen Koronavirus-uitbreking

2020-01-28
Die Redaksie

"Die VF Plus is bekommerd oor die uitbreking van die Koronavirus in China wat reeds 106 lewens geëis het," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwooordvoerder van gesondheid.

"Suid-Afrika is ‘n probleem in hierdie opsig aangesien die land se grense tussen buurlande oop lê... Lees verder


VF Plus verwelkom geregtelike ondersoek na Life Esidimeni

2020-02-06
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die aankondiging vandag in die media, dat ‘n geregtelike ondersoek ingestel gaan word na die dood van 144 pasiënte, wat deur die Gautengse departement van gesondheid aan onbekwame nie-regeringsorganisasies oorhandig is nadat die departement sy kontrak met Life... Lees verder


VF Plus verwelkom geregtelike ondersoek na Life Esidimeni

2020-02-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging vandag in die media, dat ‘n geregtelike ondersoek ingestel gaan word na die dood van 144 pasiënte, wat deur die Gautengse departement van gesondheid aan onbekwame nie-regeringsorganisasies oorhandig is nadat die departement sy kontrak met Life... Lees verder


Wet oor gesondheidsinstituut is goed op papier, maar VF Plus het bedenkinge oor sommige aspekte

2020-02-25
Philip van Staden

Die Wetsontwerp op die Nasionale Openbare Gesondheidinstituut van Suid-Afrika hou groot voordele in, maar die VF Plus het bedenkinge oor verskeie aspekte soos die feit dat die minister die instituut se raadlede self kan aanstel.

Die wetsontwerp het dit ten doel om koördinering te laat... Lees verder


Wet oor gesondheidsinstituut is goed op papier, maar VF Plus het bedenkinge oor sommige aspekte

2020-02-25
Die Redaksie

"Die Wetsontwerp op die Nasionale Openbare Gesondheidinstituut van Suid-Afrika hou groot voordele in, maar die VF Plus het bedenkinge oor verskeie aspekte soos die feit dat die minister die instituut se raadlede self kan aanstel," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


Debat in parlement: Oop grense skep groot gevaar vir uitgebreide verspreiding van koronavirus in Suid-Afrika

2020-03-05
Philip van Staden

Die eerste geval van die koronavirus is nou in Suid-Afrika aangemeld. Boonop lê die land se grense met sy buurlande oop en dit skep ʼn groot gevaar vir uitgebreide plaaslike verspreiding van dié dodelik virus wat teen gister wêreldwyd reeds die lewe van 3221 mense geëis het.

... Lees verder

Oop grense skep groot gevaar vir uitgebreide verspreiding van koronavirus in Suid-Afrika

2020-03-05
Die Redaksie

"Die eerste geval van die koronavirus is nou in Suid-Afrika aangemeld. Boonop lê die land se grense met sy buurlande oop en dit skep ʼn groot gevaar vir uitgebreide plaaslike verspreiding van dié dodelik virus wat teen gister wêreldwyd reeds die lewe van 3221 mense geëis... Lees verder


Koronavirus: Kabinet moet stappe neem oor sportbyeenkomste en oop grense

2020-03-14
Philip van Staden

Die VF Plus is nog steeds van mening dat die Suid-Afrikaanse regering stappe sal moet neem om Suid-Afrikaners teen die koronavirus te beskerm deur alle sportbyeenkomste tydelik te kanselleer en om die sluiting van die land se grense te oorweeg.

Die volg nadat daar gister sowat 97 sportgeleenthede... Lees verder


Koronavirus: Kabinet moet stappe neem oor sportbyeenkomste en oop grense

2020-03-14
Die Redaksie

"Die VF Plus is nog steeds van mening dat die Suid-Afrikaanse regering stappe sal moet neem om Suid-Afrikaners teen die koronavirus te beskerm deur alle sportbyeenkomste tydelik te kanselleer en om die sluiting van die land se grense te oorweeg," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 8 9 »