Soek Resultate - "PhilipVanStaden"

Adj.-DG van gesondheid se aankondiging oor NGV is voortydig

2021-08-30
Philip van Staden

Die adjunk-direkteur-generaal van die departement van gesondheid, dr. Nicolas Crisp, se aankondiging vanmiddag dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) teen die einde van die jaar in werking tree, is voortydig.

Daar is 'n parlementêre proses, wat insluit openbare deelname in die... Lees verder


Nuwe voorsitter van portefeuljekomitee vir gesondheid goeie keuse

2021-08-31
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die verkiesing van dr. Kenneth Jacobs van die ANC as nuwe voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid.

Dr. Jacobs is goed gekwalifiseerd in die mediese veld en het ses toepaslike grade wat hom ’n kundige op die mediese gebied maak. Hy is... Lees verder


President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes aan parlement beskikbaar stel

2021-09-01
Philip van Staden

Dit is byna ʼn maand sedert die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ʼn besluit geneem het om te vra dat president Cyril Ramaphosa die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes aan die komitee beskikbaar moet stel.

Die vorige komiteevoorsitter, dr. Sibongiseni... Lees verder


President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes aan parlement beskikbaar stel

2021-09-01
Philip van Staden

Dit is byna ʼn maand sedert die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ʼn besluit geneem het om te vra dat president Cyril Ramaphosa die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes aan die komitee beskikbaar moet stel.

Die vorige komiteevoorsitter, dr. Sibongiseni... Lees verder


Onaanvaarbaar dat Ramaphosa so lank sloer met bekendmaking van Digital Vibes-ondersoek

2021-09-29
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die bekendmaking van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes, maar beskou dit as onaanvaarvaar dat pres. Cyril Ramaphosa so lank daarmee gesloer het en sal wil weet wat die doel daarvan was om dit sedert vroeg Junie op sy tafel te hou.

Die VF Plus het ... Lees verder


Vinnige optrede en skorsing van amptenare wat verbind word met Digital Vibes-skandaal word verwelkom

2021-09-30
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die aankondiging dat al sewe amptenare in diens van die departement van gesondheid wat in die verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) verbind word met die Digital Vibes-skandaal, teen vanmiddag geskors gaan word.

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het vanoggend ... Lees verder


Inentings en inentingspaspoorte moet nie as metode gebruik word om landsburgers te probeer straf nie

2021-10-05
Philip van Staden

Die VF Plus neem kennis van die uitsprake van die menseregtekommissie (MRK) wat dit gister duidelik gemaak het dat, alhoewel die regering nie verpligte inentings oorweeg nie, hierdie opsie “wel ʼn laaste uitweg is”.

Die VF Plus se standpunt oor gedwonge inenting is dat die regering ʼn... Lees verder


« 1 2 ... 10 11 12 13 14 »