Soek Resultate - "PhilipVanDerMerwe"

Ngwathe te midde van koue front steeds ontwrig deur ‘beurtkrag’

2020-07-10
Phillip van der Merwe

In ‘n poging om die huidige elektrisiteitsvoorsieningsprobleem aan te spreek, is ‘n nuwe rondte samesprekings tussen Ngwathe en sy kragvoorsiener, Eskom, vir eerskomende Maandag geskeduleer. Intussen staar Parys se inwoners reuse probleme in die gesig met ‘n enorme verwagte koue... Lees verder