Soek Resultate - "Parlement"

Staatsrede 2020: Tyd vir praat is verby. President moet nou optree

2020-02-12
Dr Pieter Groenewald

Die tyd vir praat oor Suid-Afrika se probleme is verby. Dit sal die land nie meer red nie. Daar moet nou daadwerklik opgetree word.

Daarom is daar groot verwagtinge vir die staatsrede van president Cyril Ramaphosa wat Donderdag plaasvind. Die mense van Suid-Afrika soek nou antwoorde van die... Lees verder


VF Plus verwelkom opskorting van parlementêre sessie

2020-03-17
Dr Corné Mulder

Die Vryheidsfront Plus verwelkom Dinsdag se besluit van die parlementêre hoofsweep-forum om die parlementêre sessie op te skort in ooreenstemming met die maatreëls wat deur president Cyril Ramaphosa afgekondig is om die verspreiding van die koronavirus (Covid-19) te bekamp.

Die... Lees verder


VF Plus verwelkom opskorting van parlementêre sessie

2020-03-17
Die Redaksie

"Die Vryheidsfront Plus verwelkom Dinsdag se besluit van die parlementêre hoofsweep-forum om die parlementêre sessie op te skort in ooreenstemming met die maatreëls wat deur president Cyril Ramaphosa afgekondig is om die verspreiding van die koronavirus (Covid-19) te bekamp,"... Lees verder