Soek Resultate - "Paaie"

Ledeverklaring in parlement: Toestand van land se paaie wys hoe ANC met plaaslike regering misluk

2020-03-10
Mnr. Michal Groenewald

Die toestand van talle van die land se paaie, die slagare van die land se ekonomie, dien as klinkklare bewys van die ANC-regering se onvermoë om te regeer en sy klaaglike mislukking wat plaaslike regering aanbetref.

Paaie is een van verskeie faktore waaraan ʼn munisipaliteit moet aandag gee om ... Lees verder


Toestand van land se paaie wys hoe ANC met plaaslike regering misluk

2020-03-10
Die Redaksie

"Die toestand van talle van die land se paaie, die slagare van die land se ekonomie, dien as klinkklare bewys van die ANC-regering se onvermoë om te regeer en sy klaaglike mislukking wat plaaslike regering aanbetref," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende... Lees verder


VF Plus en Gautengse LUR vir paaie en vervoer vergadering oor haglike toestand van paaie in provinsie

2020-03-12
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus het vandag vergader met die Gautengse LUR vir paaie en vervoer, mnr. Jacob Mamabola, oor die haglike toestand van paaie in die provinsie.

Die party het Mamabola daarop gewys dat meer slaggate, veral na swaar reën, op paaie vorm wat lei tot ongelukke en lewensverlies.

Die VF Plus... Lees verder