Soek Resultate - "OpenbareWerke"
2019-10-29
Philip van Staden
(Parlementêre oorweging van die departement van openbare werke se begrotings- en aanbevelingsverslag)
Die swak bestuur van geboue in staatsbesit kos die land se belastingbetalers jaarliks miljoene rande.
Die departement van openbare werke en infrastruktuur besit sowat 81 000 geboue... Lees verder
2019-11-07
Philip van Staden
(Debat in parlement: Oorsigbesoek van parlementêre portefeuljekomitee vir openbare werke aan Gauteng)
Die ANC-regering se fokus was tot nou toe hoofsaaklik op die plundering van die fiskus en nie op die instandhouding van die land se infrastruktuur en ander staatsbates nie.
...
Lees verder
2020-04-20
Philip van Staden
Die VF Plus het vrae oor die heining van 40km lank by die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe gerig aan die minister van openbare werke en infrastruktuur, mev. Patricia de Lille.
Die VF Plus sal graag wil weet hoe lank dit gaan neem voordat die grensdraad herstel is, wat die... Lees verder
2020-04-20
Die Redaksie
"Die VF Plus het vrae oor die heining van 40km lank by die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe gerig aan die minister van openbare werke en infrastruktuur, mev. Patricia de Lille," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare werke en infrastruktuur.
"Die VF ... Lees verder
2020-04-20
"Daar sal dringend meer duidelikheid gegee moet word oor kwarantyn-geriewe wat beskikbaar gestel is vir die Covid-19-tydperk sodat lede van die parlement, provinsiale wetgewers en munisipale raadslede hul oorsigrol hieroor effektief kan uitvoer met die nodige voorsorgmaatreëls om ook nie self... Lees verder
2020-04-20
"Die VF Plus het vrae oor die heining van 40km lank by die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe gerig aan die minister van openbare werke en infrastruktuur, mev. Patricia de Lille," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare werke en infrastruktuur.
"Die VF ... Lees verder
2020-05-05
Philip van Staden
Die nasionale regering en die minister van openbare werke en infrastruktuur, Patricia de Lille, probeer nou die blaam vir haglike toestande van die Zithabiseni kwarantyn-gerief in Mpumalanga skuif na die provinsiale regering van Mpumalanga.
Dit het gister geblyk uit ʼn parlementêre... Lees verder
2020-05-05
Die Redaksie
"Die nasionale regering en die minister van openbare werke en infrastruktuur, Patricia de Lille, probeer nou die blaam vir haglike toestande van die Zithabiseni kwarantyn-gerief in Mpumalanga skuif na die provinsiale regering van Mpumalanga," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en... Lees verder
2020-05-06
Philip van Staden
Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria vandag dat die Zithabiseni-kwarantyngerief in Mpumalanga gesluit moet word en dat die meer as 100 mense in die vrygelaat moet word.
Hierdie uitspraak is ‘n bewys dat die kwarantyn-geriewe in Suid-Afrika wat ... Lees verder
2020-05-06
Die Redaksie
"Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria vandag dat die Zithabiseni-kwarantyngerief in Mpumalanga gesluit moet word en dat die meer as 100 mense in die vrygelaat moet word," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid,... Lees verder