Soek Resultate - "OpenbareOndernemings"

Medupi en Kusile is toonbeelde van die vernietigende effek van regstellende aksie

2019-11-19
Die Redaksie

"Medupi en Kusile staan vir almal om te sien as monumente van die vernietigende effek van regstellende aksie (RA) en die onvermoë en onwilligheid van die argitek hiervan, die ANC-regering, om die realiteit van sy mislukte rassebeleid te erken," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en... Lees verder


SAL ‘n bewys van vakbonde se vernietigende invloed op Suid-Afrika

2019-11-26
Wouter Wessels

"Vakbonde is tans die stert wat die regering se kop na willekeur rondswaai, ongeag die skade wat in die proses aan Suid-Afrika se ekonomie of die voortbestaan van openbare ondernemings soos die SAL aangerig word," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare ondernemings.

... Lees verder

Vroeë tekens oor Eskom se vermoë om krag te voorsien in 2020 is kommerwekkend

2020-01-13
Die Redaksie

"Die feit dat Eskom munisipaliteite aanraai om nou reeds hul skedules aan te pas om voorsiening te maak vir moontlike fase agt-beurtkrag, voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie én vir 2020 wat beurtkrag aanbetref nie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder