President moet LUR wat R90 000 per maand vir huurmotor betaal skors om erns oor vermorsing te wys
2019-11-11
Dr Pieter Groenewald
ล Voorbeeld van die vermorsing van belastinggeld, soos die onderwys-LUR vir KwaZulu-Natal wat ล ampsmotor huur teen R90 000 per maand, wys dat die uitsprake van president Cyril Ramaphosa en sy minister van finansies, Tito Mboweni, oor staatsbesteding en korrupsie net leë woorde is.
Indien die ... Lees verder