Soek Resultate - "Onderwys"

Kunsuitstalling by Grantleigh Curro-skool: Onderwys is nooit waardevry nie

2019-10-22
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus deel die ontsteltenis van Christen-groepe rakende die kunswerke van 'n leerling aan die Curro-skool Grantleigh in Richardsbaai. Dié voorval plaas weereens klem op die spanning tussen gemeenskappe se gevestigde waardestelsels en die radikale individualisme van die liberale... Lees verder


Kunsuitstalling by Grantleigh Curro-skool: Onderwys is nooit waardevry nie

2019-10-22
Die Redaksie

"Die VF Plus deel die ontsteltenis van Christen-groepe rakende die kunswerke van 'n leerling aan die Curro-skool Grantleigh in Richardsbaai. Dié voorval plaas weereens klem op die spanning tussen gemeenskappe se gevestigde waardestelsels en die radikale individualisme van die liberale... Lees verder


Lesufi se registrasiestelsel in werklikheid bedoel om Afrikaans te vernietig: VF Plus-klag aan OB

2019-11-05
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het vandag ʼn klag by die openbare beskermer (OB) ingedien wat dui op sinistere motiewe agter die sentrale aanlynregistrasiestelsel van die Gautengse onderwysdepartement onder LUR Panyaza Lesufi met die uitsluitlike doel om Afrikaans in skole in dié provinsie te vernietig.

(Sien... Lees verder


VF Plus verwerp begrotingsverslag vir basiese onderwys

2019-11-05
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus het vandag die begrotingsverslag vir basiese onderwys verwerp. Terwyl die party erken dat onderwys tans meer stabiel is as 'n dekade gelede toe die huidige minister in haar pos aangestel is, is daar 'n bykans oneindige lang lys van probleme.

Die sentrale fout, waaruit talle ander... Lees verder


Seksvoorligting: Departement van basiese onderwys moet oop kaarte speel

2019-11-05
Dr. Wynand Boshoff

Die departement van basiese onderwys se jongste verklaring oor sy hersiene omvattende seksonderrig is 'n onsamehangende dokument en skep meer vrae as antwoorde.

Dit poog om weerstand teen dié projek as kwaadwillig en ongemotiveerd af te maak, maar verskaf nie helderheid nie. Die verklaring... Lees verder


VF Plus verwerp begrotingsverslag vir basiese onderwys

2019-11-05
Die Redaksie

"Die VF Plus het vandag die begrotingsverslag vir basiese onderwys verwerp. Terwyl die party erken dat onderwys tans meer stabiel is as 'n dekade gelede toe die huidige minister in haar pos aangestel is, is daar 'n bykans oneindige lang lys van probleme," sê dr. Wynand Boshoff.

"Hierdie... Lees verder


VF Plus verwelkom die bekendmaking van lesplanne vir beplande seksonderrig

2019-11-14
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die feit dat die departement van basiese onderwys eindelik die publiek in sy vertroue neem rakende die inhoud van die beplande seksonderrig in skole. Dit volg na groot druk van die VF Plus, ander partye en die burgerlike samelewing om lesplanne bekend te maak," sê... Lees verder


Hoër onderwys gekenmerk deur swak bestuur, onderdrukking van Afrikaans

2019-11-19
Die Redaksie

"Hoër Onderwys is by uitstek die staatsdepartement wat jongmense vir die werksplek voorberei. Strydig met baie mense se verwagting, is dit uit 'n indiensnemingsoogpunt meer waardevol om graad nege met 'n tegniese kwalifikasie te hê, as matriek. Verder is gegradueerdes die een groep waar... Lees verder


Lesufi se mislukkings onverdedigbaar

2019-11-26
Dr Pieter Groenewald

Onderwys in Gauteng is in ʼn krisis met byna 15 000 leerlinge wat hierdie week nog nie plek het in skole nie, ʼn ondersoek van die openbare beskermer na die mislukte sentrale aanlyn-registrasiestelsel en sowat R2 miljard se onreëlmatige- en onderbesteding in die laaste twee finansiële jare.

... Lees verder

Lesufi: Skole wat vol is, se taalbeleid is veilig

2019-12-03
Adv Anton Alberts

Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het vandag op ‘n vraag van die VF Plus tydens ‘n sitting van die Gautengse wetgewer bevestig dat skole wat vol is, se taalbeleid gerespekteer sal word. Hierdie bevestiging van Lesufi kom natuurlik in weerwil van sy eie poging om Afrikaanse... Lees verder


« 1 2 3 »