Soek Resultate - "OB"

Departement van justisie moet kennis neem daar kan geen vryheid sonder geregtigheid wees nie

2019-11-19
Jaco Mulder

Daar kan nie vryheid sonder geregtigheid wees nie. Dit is die VF Plus se leuse en die departement van justisie moet daarvan kennis neem.

Dit is van kardinale belang dat die departement en sy onderskeie afdelings, die nasionale vervolgingsgesag, die inligtingsreguleerder, die regshulpraad, die... Lees verder


Hofbevinding wys OB is onbevoeg vir haar werk

2020-03-10
Dr Pieter Groenewald

Die bevinding van die hooggeregshof in Pretoria in die saak oor die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se bevinding oor die skenking van R500 000 aan president Cyril Ramaphosa, dien as bewys dat sy onbevoeg is vir haar pos.

Die bevindinge teen Mkhwebane wat onder meer lui sy is... Lees verder


Hofbevinding wys OB is onbevoeg vir haar werk

2020-03-10
Die Redaksie

"Die bevinding van die hooggeregshof in Pretoria in die saak oor die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se bevinding oor die skenking van R500 000 aan president Cyril Ramaphosa, dien as bewys dat sy onbevoeg is vir haar pos," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die bevindinge ... Lees verder


VF Plus in Mpumalanga dien klag in by openbare beskermer (OB) teen munisipaliteite wat Eskom groot bedrae skuld

2020-05-26
Werner Weber

Belastingbetalers kan nie langer aanspreeklik gehou word vir die wanbetaling van munisipale rekenings aan Eskom nie.

Na talle pogings om die herhaalde munisipale kragonderbrekings aan te spreek en die ernstige probleem aan die departement van samewerkende regering voor te lê, het die VF Plus ... Lees verder


OB se verslag oor verkoop van brandstofreserwes fokus nie genoeg op oud-minister Joemat-Pettersson

2020-10-01
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is teleurgesteld dat die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, in haar ondersoek na die onreëlmatige verkoop van Suid-Afrika se strategiese brandstofreserwes, nie genoeg aandag geskenk het aan die rol wat die destydse minister van energie, Tina Joemat-Pettersson, in die... Lees verder


Feite en bewyse moet deurslag gee in besluit oor OB

2021-07-20
Dr Corné Mulder

Harde feite en stawende getuienis sal die oordeel moet fel oor die geskiktheid van die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane.

Dit is die mening wat die VF Plus vandag gegee het met die aanvang van die parlementêre Artikel 194-ondersoekkomitee van 36 lede oor die bevoegdheid van... Lees verder