Soek Resultate - "NoordWes"

VF Plus verwelkom sterk standpunt in portefeuljekomitee teen onbevoegde administrateurs

2019-09-03
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom die sterk standpunt wat vandag ingeneem is deur Arone Motswana, voorsitter van die portefeuljekomitee oor die premier, finansies, samewerkende regering, behuising, en tradisionele sake, teen die onoordeelkundige ontplooiing van administrateurs by munisipaliteite in Noordwes.

... Lees verder

VF Plus vra ingryping by geweld in Brits

2019-11-15
Jan Smith

Die VF Plus het deur sy LPW in Noordwes, De Wet Nel, ‘n direkte versoek gerig tot Noordwes se premier, Job Mokgoro, om sonder verwyl in te gryp om die eskalerende voorkoms van geweld in die omgewing van Brits stop te sit.

Brits word reeds ‘n geruime tyd geteister deur die ontwrigtende... Lees verder


Nog ‘n boer koelbloedig vermoor

2019-11-26
Mnr. Fanie du Toit

Die VF Plus veroordeel die moord op mnr. Schalk van der Merwe en die wrede aanranding van sy vrou, Lettie, ten sterkste. Die egpaar is Sondag, 24 November, aangeval op hul plaas in die Noordwes-provinsie naby Wolmaransstad.

Die VF Plus sal voortgaan om druk op die regering te plaas om plaasmoorde... Lees verder


Aanval op motoriste by Brits: VF Plus sal minister versoek om op te tree

2020-01-14
Die Redaksie

"Ná nog ʼn voorval naby Brits in Noordwes waar motoriste aangeval en beroof is, gaan die VF Plus ʼn skrywe aan die minister van polisie rig en hom versoek om maatreëls in werking te stel om paaie in dié gebied te beveilig," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en provinsiale... Lees verder


VF Plus verower derde DA-wyk in ses maande

2020-01-16
Die Redaksie

"Die uitslag van die tussenverkiesing in Wyk 9 van die Mamusa-munisipaliteit (Schweizer-Reneke) dien as bewys van die volgehoue toename in kiesers wat hul vertroue in die VF Plus plaas. Die VF Plus het hierdie wyk van die DA verower," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is die derde... Lees verder


Noordwes-provinsie ignoreer probleme in Kgetlengrivier (Derby, Koster en Swartruggens)

2020-01-20
Erns Kleynhans

Dit is teleurstellend en onaanvaarbaar dat die provinsiale regering van Noordwes sy skouers optrek en die ernstige probleme ignoreer wat ondervind word in die Kgetlengrivier-munisipaliteit (Derby, Koster en Swartruggens).

Die VF Plus is bekommerd oor die voortslepende situasie aangesien niks... Lees verder


VF Plus-ondersoek oor kooptransaksie van plase dui op moontlike grootskeepse onreëlmatigheid met geld van die staatsdiens-pensioenfonds (GEPF)

2020-02-04
Wouter Wessels

Die VF Plus sal die Valke vra om ondersoek in te stel na ʼn transaksie waar geld van die staatsdiens-pensioenfonds gebruik is om ʼn buitensporige prys te betaal vir twee plase van net meer as ʼn duisend hektaar tesame.

Volgens ʼn kennisgewing in die Landbouweekblad gedateer 31 Januarie 2020 het die... Lees verder


Toestande by Noordwes se Covid-19 isolasie-eenheid onaanvaarbaar

2020-04-18
Die Redaksie

Die VF Plus is bekommerd oor die welstand van die persone wat deur Noordwes se departement van gesondheid in gedwonge isolasie geplaas is by die Klerksdorp / Tshepong-hospitaalkompleks in Klerksdorp.

Verskeie klagtes is ontvang oor die swak en ongekontroleerde toestand waarin die mense in isolasie ... Lees verder


Munisipaliteite moet fokus op herstrukturering en dissipline van oorlaaide personeelstrukture om effektiewe en betroubare dienslewering te verseker

2020-05-09
Mnr. Michal Groenewald

Gemeenskappe in Noordwes gaan reeds geruime tyd gebuk onder swak dienslewering en die verval van basiese infrastruktuur weens wanadministrasie en wydverspreide korrupsie

Hierdie situasie het reeds gelei tot gereelde voorvalle van gemeenskapsonrus wat verdere ontwrigting veroorsaak het en plaaslike ... Lees verder


Munisipaliteite moet fokus op herstrukturering en dissipline van oorlaaide personeelstrukture om effektiewe en betroubare dienslewering te verseker

2020-05-09
Die Redaksie

"Gemeenskappe in Noordwes gaan reeds geruime tyd gebuk onder swak dienslewering en die verval van basiese infrastruktuur weens wanadministrasie en wydverspreide korrupsie," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en provinsiale leier in Noordwes.

"Hierdie situasie het reeds gelei tot gereelde... Lees verder


« 1 2 »