2020-03-03
Die Redaksie
Die Noord-Kaapse premier, dr. Zamani Saul, se provinsiale rede het getuig van visie en die VF Plus het waardering daarvoor. Tog is daar ook kommer oor die ANC-regering se vermoë om sy planne uit te voer.
Beplanning vir 'n diepseehawe by Boegoebaai, die eerste van sy soort in die provinsie,... Lees verder
2021-03-04
Danie Coetzee
(Debat oor Noord-Kaapse provinsiale rede)
Die Noord-Kaap kan ontwikkel van 'n ekonomiese randgebied in Suid-Afrika, tot 'n florerende provinsie waarvan die positiewe uitwerking ver buite die provinsiale grense strek. Oorvloedige hernubare energie kan hierdie transformasie aandryf, maar dan moet... Lees verder
2022-02-24
Danie Coetzee
Die premier van die Noord-Kaap, Dr. Zamani Saul, se provinsiale rede het grootliks op die modernisering van die provinsie klem gelê.
Dit strek oor die terreine van kommunikasie, onderwys, gesondheid, veiligheid en energie-voorsiening. Voorts het hy skoon en doeltreffende regering as... Lees verder
2022-03-01
Danie Coetzee
(Debat oor Noord-Kaapse provinsiale openingsrede)
Daar kan op die VF Plus gereken word om in belang van Noord-Kapenaars die provinsiale regering se goeie planne te erken en slegtes te kritiseer. Dit klink byvoorbeeld goed as die premier 'n provinsiale konstruksiemaatskappy in die lewe wil roep,... Lees verder