Soek Resultate - "Noord-Kaap"

Medemenslikheid moet oor politieke grense strek

2019-12-03
Die Redaksie

(Debat in Noord-Kaapse wetgewer: Nasionale maand vir die bewustheid van die regte van gestremdes)

 

Mense met gestremdhede moet nie jammer gekry, of opsy geskuif word nie. Hulle moet net die geleentheid gegun word om 'n sinvolle lewe te lei en 'n bydrae tot die gemeenskap te lewer.

Selfs al ... Lees verder


Delportshoop-plaasaanval: Moenie dink jy is veilig in eie huis nie

2020-02-19
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus het met skok kennis geneem van die plaasaanval op die Hattingh-egpaar van 'n plaas naby Delportshoop in die Noord-Kaap.

Die bejaarde, invalide man en sy vrou is volgens berig oorrompel deur mense wat beweer het dat hulle 'n kers wou leen. Die bejaarde dame het veilig genoeg gevoel om... Lees verder


VF Plus gryp in by swak kwarantyn-situasie in Upington

2020-04-06
Philip van Staden

Die VF Plus het in minder as twee dae ingegryp by kwarantyn-sentrums in Lephalale (Ellisras) en in Upington by die Harry Surty-hospitaal en die Eiland-vakansieoord wat hiervoor geoormerk is.

Die VF Plus het laat gisteraand klagtes rondom die Harry Surty-hospitaal ontvang nadat mense wat vanaf... Lees verder


Kragvoorsiening in die Noord-Kaap: ‘n Omvattende oplossing is noodsaaklik

2020-06-15
Die Redaksie

"Kragvoorsiening in Noord-Kaapse dorpe is op die punt van ineenstorting. Aangesien elektrisiteit aan die grondslag van hedendaagse ekonomiese aktiwiteit lê, is 'n omvattende oplossing noodsaaklik," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en provinsiale leier van die Noord-Kaap.

"Daarvoor sal ... Lees verder


Eskom se strafkrag sleg vir Noord-Kaapse ekonomie – tyd dat ANC verwyder word

2020-10-01
Dr. Wynand Boshoff

Eskom se besluit om sogenaamde strafkrag in die Noord-Kaapse munisipaliteite Emthanjeni, Tsantsabane, Kamiesberg en Richtersveld in te stel, sal ekonomies vernietigend wees as dit deurgevoer word. Hierdie munisipaliteite, wat dorpe soos De Aar, Britstown, Hanover, Postmasburg, Garies, Kamieskroon,... Lees verder


Ouditeur-generaal waarsku oor kollege se lewensvatbaarheid: Vooruitsigte vir die Noord-Kaapse platteland al bleker

2020-11-04
Dr. Wynand Boshoff

In 'n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir hoër onderwys, het die ouditeur-generaal (OG) vandag gewaarsku dat die Northern Cape Rural FET College nie lewensvatbaar is nie. Dié instelling het volgens die voorlegging nie alleen in die 2019/20-boekjaar 'n... Lees verder


Vlaag van geweldsmisdaad in die Noord-Kaap plaas klem op gemeenskappe se verantwoordelikheid

2020-11-18
Dr. Wynand Boshoff

Die moord op die 80-jarige mev. Hannetjie Kruger in Upington, sowel as beeldmateriaal op sosiale media wat wys hoe 'n dame in Kuruman aangeval en beroof word, onderstreep die verantwoordelikheid van gemeenskappe om na hul eie veiligheid om te sien. 

Mev. Kruger en haar man, wat op 'n plaas... Lees verder


VF Plus maak rigtinggewende uitsprake oor eietydse maatskaplike probleme

2020-11-27
Danie Coetzee

(Debatte in Noord-Kaap-wetgewer)

Die Noord-Kaapse wetgewer het gister twee van Suid-Afrika se dwingendste maatskaplike probleme gedebatteer, MIV-Vigs en geweld teen vroue en kinders. Die VF Plus se standpunt hieroor was ondubbelsinnig: Gewone mense kan en moet die vernietigende gevolge hiervan... Lees verder


Dawid Kruiper-munisipaliteit vra wat almal in Upington reeds weet

2021-03-05
Hendrik Greyling

Terwyl die Dawid Kruiper-plaaslike munisipaliteit in ‘n haglike toestand is met probleme soos paaie, sypaadjies, middelmannetjies en parke wat nie in stand gehou word nie, vra die munisipaliteit nou in ‘n skrywe dat inwoners die munisipaliteit in kennis moet stel van probleme.

Die VF... Lees verder


Noord-Kaapse begroting: Ekonomiese inkrimping maak goeie beplanning en harde werk noodsaaklik

2021-03-11
Danie Coetzee

Dit blyk duidelik uit die Noord-Kaapse begroting vir 2021/22 wat gister ter tafel gelê is, dat dié provinsie voor enorme uitdagings staan. Harde werk, noukeurige beplanning en gesonde finansiële bestuur sal nodig wees om die uitdagings van die 2021/22-finansiële jaar die hoof ... Lees verder


« 1 2 »