Cele moet ophou verskonings uitdink oor waarom Zuma nie in hegtenis geneem word en daar nie teen oortreders van Covid-19-maatreëls opgetree word nie
2021-07-06
Dr Pieter Groenewald
Die minister van polisie, Bheki Cele, moet ophou om verskonings uit te dink en sy werk doen om toe te sien dat oud-president Jacob Zuma in hegtenis geneem word. Zuma is nie verhewe bo die reg dat hy kan aandring op spesiale behandeling nie.
Die gebeure van die naweek waar ’n skare by Nkandla ... Lees verder