Soek Resultate - "NelsonMandelaBaai"
2020-02-18
Bill Harington
Die VF Plus het ʼn skrywe aan die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) se burgermeesterskomitee en munisipale bestuurder gerig oor waterlekkasies en in besonder een groot lekkasie wat sowat vier maande gelede reeds gerapporteer is aan die munisipaliteit se dienssentrum. Die VF Plus is van mening dat... Lees verder
2020-07-30
Theo Coetzee
Die VF Plus gaan ‘n dringende vergadering met die Oos-Kaapse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Xolile Nqatha, aanvra na hy verlede week gevra het dat die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) onder administrasie geplaas moet word.
Die metro sit sonder... Lees verder
2020-08-11
Bill Harington
Ná volgehoue druk van die VF Plus in die Oos-Kaap op die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) se burgemeesterskomitee oor waterlekkasies in die metro, word die probleem nou daadwerklike aangespreek.
Daar is inspeksie gehou by probleempunte wat die VF Plus aangemeld het en van die lekkasies... Lees verder
2020-09-07
Bill Harington
Die VF Plus is bekommerd daaroor dat die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) nie eens gehoor gegee het aan hul eie aanmanings om water te bespaar nie, maar ook nie na die VF Plus geluister het om hulpbronne op te bou om “Dag Zero” te voorkom nie.
Die metro skarrel tans om genoeg... Lees verder
2021-01-25
Bill Harington
Die VF Plus in Nelson Mandelabaai het na verskeie klagtes van pendelaars oor die haglike toestande wat heers by die De Mist-treinstasie in Uitenhage, self gaan ondersoek om vas te stel wat die situasie is.
Agteruitgang en vandalisme is aan die orde van die dag by dié stasie en omvattende... Lees verder
2021-02-03
Bill Harington
Nadat klagtes ontvang is van inheemse bome en plante wat afgesaag word in die omgewing van Port Elizabeth, het die VF Plus uitgereik na besorgde inwoners van ’n uitbreiding wat grens aan die Bakensrivier en wat deel uitmaak van die Bakensvallei-bewaringsgebied.
Die VF Plus het vasgestel dat... Lees verder
2021-02-12
Bill Harington
Terwyl dienslewering in Nelson Mandelabaai-metro (NMB) tot stilstand gekom het deur werkers van verskeie departemente wat staak, het VF Plus-lede van regoor die metro self begin om vullis te verwyder.
Sowat 4 000 lede van die vakbond Samwu neem deel aan die staking wat ‘n groot impak het op... Lees verder
2021-02-18
Theo Coetzee
Die VF Plus lê die blaam vir die huidige waterkrisis in die Nelson Mandelabaai-metro voor die deur van die metroraad (NMBM).
Die party het die metro die afgelope twee jaar gereeld gewaarsku om die nodige voorsorgmaatreëls in plek te stel vir ‘n moontlike waterskaarste, asook om... Lees verder
2021-03-01
Bill Harington
ʼn Aangrensende plakkerskamp bedreig eiendomswaardasies van die Vanes-landgoed op Uitenhage in die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM). Dit is een van vele klagtes wat inwoners van dié dorp in ʼn vergadering met die VF Plus geopper het.
Inwoners verkwalik die huidige en vorige munisipale bestel... Lees verder
2021-03-30
Theo Coetzee
Die VF Plus is gekant teen ‘n buitensporige styging in eiendomswaardasies in die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) wat sal lei tot ‘n onbekostigbare verhoging in eiendomsbelasting.
Die huidige ekonomiese klimaat in die land en die heersende lae rentekoerse regverdig nie die verwagte... Lees verder