Soek Resultate - "NasionaleGesondheidsVersekering"

Nasionale Gesondheidsversekering is allermins β€˜n towerstaf om land se skrikwekkende gesondheidsdiens reg te ruk

2019-11-12
Philip van Staden

(Deklarasie in die parlement: Begrotingsverslag van departement van gesondheid)

 

Die toestand van Suid-Afrika se gesondheidsdiens is haglik en die ANC-regering begaan Ε‰ reuse fout indien hy dink die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is die towerstaf om al die probleme uit die weg te... Lees verder


Openbare gesondheidsorg het reeds sterfdatum bereik

2020-06-30
Die Redaksie

Die openbare gesondheidsektor in Suid-Afrika het reeds sy sterfdatum bereik en Covid-19 is nie alleen die oorsaak vir hierdie sterfte nie.

Tonele wat gister in die media die rondte gedoen het van “skokkende tonele” wat in die Oos-Kaap se provinsiale hospitale afspeel, is niks nuuts aan ... Lees verder