Soek Resultate - "NRP"
2019-11-14
Die Redaksie
"Die skrikwekkende omvang en uitwerking van die langdurige droogte in Suid-Afrika word duidelik geïllustreer deur die feit dat die land se melkboere afgeneem het van 3 561 in Januarie 2009 tot die huidige 1 228. Dit wys dat meer as 2 300 melkboere hoofsaaklik weens die droogte handdoek moes... Lees verder
2019-11-14
Armand Cloete
Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die nasionale raad van provinsies ‘n mosie ingedien om die regering se beleid van regstellende aksie (RA) en swart ekonomiese bemagtigingsbeleid (SEB), te debatteer.
Die sogenaamde ‘braindrain’ of kundiges wat Suid-Afrika verlaat,... Lees verder
2019-11-14
Die Redaksie
Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die nasionale raad van provinsies ‘n mosie ingedien om die regering se beleid van regstellende aksie (RA) en swart ekonomiese bemagtigingsbeleid (SEB), te debatteer.
"Die sogenaamde ‘braindrain’ of kundiges wat Suid-Afrika verlaat,... Lees verder
2019-12-06
Die Redaksie
Die geselekteerde komitee oor begrotings oor die Wetsontwerp op die Aanpassingsbegroting het vandag ʼn verslag aanvaar wat streng riglyne neerlê om dienslewering en die effektiwiteit van sommige staatsdepartemente te verbeter wat droogtehulp aanbetref.
Dit volg nadat die VF Plus groot klem... Lees verder
2020-03-03
Fanie du Toit
Adjunk-president David Mabuza het vandag op ʼn vraag van die VF Plus in die nasionale raad van provisies bevestig dat daar toenemend meer grondgrype plaasvind as wat aanvaarbaar is.
Hy het gesê die regering het verskillende inisiatiewe om grond aan mense te gee, maar dat voorgeskrewe... Lees verder
2020-03-10
Armand Cloete
Die opvatting dat grondhervorming alleen sal lei tot die opheffing van mense, is ʼn illusie gelykstaande aan die sprokie van Alice in Wonderland. Dit wys ook hoe die ANC vaskleef aan ideologiese illusies eerder as om die harde realiteit van Suid-Afrika se probleme te erken.
Die blote besit van... Lees verder
2020-03-11
Armand Cloete
Die debat oor globale klimaatsverandering het só verpolitiseerd geraak dat dit moeilik is om die ware feite daaroor te kry. Boonop kry die Suid-Afrikaanse regering dit nie eens reg om huishoudelike probleme wat die omgewing raak, op te los nie. Hoe hy die groter probleem wil aanpak is dus ʼn... Lees verder
2020-06-08
Die Redaksie
"Gru plaasaanvalle is steeds aan die orde van die dag terwyl die regering hom daarteen blind staar en president Cyril Ramaphosa nou selfs ʼn skokkende aanval op wittes gedoen het deur almal onder een kombers van rassisme te beskuldig," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.
"Die oorlewendes ... Lees verder
2020-06-23
Die Redaksie
"Net soos gebeur het met die ANC-regering se gebrekkige TB-behandeling en aanvanklike mistasting rondom MIV/Vigs wat moontlik tot 300 000 onnodige sterftes tot gevolg gehad het, net so faal die regering die mense van Suid-Afrika met sy optrede rondom Covid-19," sê Fanie du Toit, VF... Lees verder
2020-06-30
Die Redaksie
"Die minister van justisie, Ronald Lamola, het 'n vraag van die VF Plus oor die koste verbonde aan die vertragings van verhore weens die inperking, vermy," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.
"Volgens Lamola word daar nog bereken wat dit die belastingbetaler gekos het. Amos Masondo,... Lees verder