Soek Resultate - "NGV"

Nasionale Gesondheidsversekering is allermins ‘n towerstaf om land se skrikwekkende gesondheidsdiens reg te ruk

2019-11-12
Philip van Staden

(Deklarasie in die parlement: Begrotingsverslag van departement van gesondheid)

 

Die toestand van Suid-Afrika se gesondheidsdiens is haglik en die ANC-regering begaan ʼn reuse fout indien hy dink die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is die towerstaf om al die probleme uit die weg te... Lees verder


Nasionale Gesondheidsversekering is allermins ‘n towerstaf om land se skrikwekkende gesondheidsdiens reg te ruk

2019-11-12
Die Redaksie

"Die toestand van Suid-Afrika se gesondheidsdiens is haglik en die ANC-regering begaan ʼn reuse fout indien hy dink die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is die towerstaf om al die probleme uit die weg te ruim, sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Die... Lees verder


VF Plus vra debat oor verval van toerusting en masjinerie by hospitale terwyl ANC verskonings soek

2019-11-26
Philip van Staden

"VF Plus het vandag ʼn debat aangevra oor probleme wat ondervind word met die instandhouding van mediese toerusting en masjinerie by staatshospitale, die tipe masjinerie en toerusting wat geraak word en die redes waarom instandhouding en herstelwerk nie gereeld en betyds gedoen word nie," sê... Lees verder


VF Plus waarsku oor NGV-proses

2019-11-29
Philip van Staden

Die VF Plus waarsku dat indien daar weer enige klagte oor inmenging in die openbare deelname-proses van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gaan wees, sal die party verplig wees om ‘n dispuut teen die hele proses by die parlement te verklaar.

Dit volg nadat dit gister in die media aan ... Lees verder


VF Plus waarsku oor NGV-proses

2019-11-29
Philip van Staden

"Die VF Plus waarsku dat indien daar weer enige klagte oor inmenging in die openbare deelname-proses van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gaan wees, sal die party verplig wees om ‘n dispuut teen die hele proses by die parlement te verklaar," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en ... Lees verder


Suid-Afrika se openbare gesondheidsdiens is terminaal siek en nie weens Covid-19

2020-07-08
Die Redaksie

Die VF Plus wil in die eerste plek van dié geleentheid gebruik maak om Suid-Afrika se dokters, verpleegsters en alle gesondheidswerkers te bedank vir die onbaatsugtige diens wat hulle lewer in die stryd teen Covid-19.

Dit is egter tragies dat die ANC-regering hierdie mense en die land se... Lees verder


Ná 108 dae van inperking en honderde miljarde rand is Suid-Afrika steeds nie gereed vir piek van Covid-19

2020-07-12
Die Redaksie

"Ná 108 dae van die strengste Covid-19-inperking en honderde miljard rand wat bewillig is om die pandemie plaaslik te bestry, moes pres. Cyril Ramaphosa vanaand met die terugkeer na strenger regulasies erken dat die regering gefaal het in sy poging om die virus suksesvol te bekamp," sê ... Lees verder


VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie

2020-07-14
Die Redaksie

"Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se begroting gestem weens die regering se totale versuim om voor te berei op die Covid-19-storm wat die land verswelg," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP.

"Suid-Afrikaners was... Lees verder