Son en waterstof kan Noord-Kaapse ekonomie dryf – maar slegs sonder korrupsie en beleid wat mense nie uitsluit
2021-03-04
Danie Coetzee
(Debat oor Noord-Kaapse provinsiale rede)
Die Noord-Kaap kan ontwikkel van 'n ekonomiese randgebied in Suid-Afrika, tot 'n florerende provinsie waarvan die positiewe uitwerking ver buite die provinsiale grense strek. Oorvloedige hernubare energie kan hierdie transformasie aandryf, maar dan moet... Lees verder