Soek Resultate - "Myne"

Bloemendal-steenkoolmyn: mense kan nou appelleer

2019-11-28
Mari Boshoff

Die VF Plus doen ‘n beroep op die Nigel-gemeenskap om voor 9 Desember vanjaar ʼn appèl-aansoek teen die oprigting van ʼn oopgroef-steenkoolmyn te ondersteun. Skrywes kan aan die departement van mineralebronne gerig word en moet hulle voor 9 Desember bereik.

Die departement het ondanks... Lees verder


Goeie nuus dat myne eie krag mag opwek

2020-02-03
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, dat myne toegelaat sal word om hul eie krag op te wek. Mnr. Mantashe se ander uitspraak, dat 'n nuwe onderneming om krag op te wek in die lewe geroep moet word, is egter 'n teleurstelling.

Dit... Lees verder