Soek Resultate - "Munisipaliteite"
2019-09-03
Die Redaksie
Die VF Plus verwelkom die sterk standpunt wat vandag ingeneem is deur Arone Motswana, voorsitter van die portefeuljekomitee oor die premier, finansies, samewerkende regering, behuising, en tradisionele sake, teen die onoordeelkundige ontplooiing van administrateurs by munisipaliteite in Noordwes.
...
Lees verder
2019-09-12
Die Redaksie
"Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) erken dat politieke inmenging vordering kniehalter by munisipaliteite wat onder Artikel 139-administrasie geplaas is," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering.
"In ‘n... Lees verder
2019-10-16
Mnr. Michal Groenewald
Soos elders in die land huiwer plaaslike regerings in Limpopo op die rand van totale ineenstorting.
Tydens 'n besoek van die parlementêre portefeuljekomitee vir samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) aan dié provinsie, het dit duidelik geblyk dat plaaslike regering verval... Lees verder
2019-11-07
Mnr. Michal Groenewald
Patronaatskap van die ANC mag nie ‘n paspoort wees om straffeloos by ernstige wandade betrokke te wees nie.
Alhoewel die ouditeur-generaal (OG) nou bevind het dat die R1,6 miljard wat munisipaliteite by die VBS Bank belê het waarskynlik nie verhaal sal kan word nie, dring die VF Plus... Lees verder
2019-11-12
Dévar Smit
Die bestuur van die Vrystaatse munisipaliteite is in ʼn jammerlike toestand terwyl die Vrystaatse LUR vir samewerkende regering, Skully Nxgangisa , dink hy hoef geen politieke verantwoordelikheid vir munisipaliteite onder sy beheer te aanvaar nie.
Vrystaatse munisipaliteite wat onder administrasie... Lees verder
2019-11-19
Dévar Smit
Dit is vandag weereens bevestig dat die Vrystaatse LUR van samewerkende regering, Skully Nxangisa, dink dat hy geen politieke verantwoordbaarheid vir munisipaliteite onder sy beheer hoef te aanvaar nie.
Vrystaatse munisipaliteite wat onder administrasie geplaas is (Mafube, Masilonyana en... Lees verder
2019-11-27
Wouter Wessels
Die VF Plus het ernstige bedenkinge oor die sinvolheid van provinsiale ingryping op plaaslike regeringsvlak ingevolge Artikel 139 (1)(b) van die Grondwet aangesien dit duidelik nie lei tot die verbetering van dienslewering aan die gemeenskap nie.
Een voorbeeld is die Masilonyana-plaaslike... Lees verder
2019-12-04
Mnr. Michal Groenewald
Die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (CoGTA) wat onder meer verantwoordelik is vir munisipaliteite se funksionering, funksioneer self nie behoorlik nie, volgens dié departement se eie jaarverslag
Die ouditeur-generaal (OG) wou geen mening uitspreek oor... Lees verder
2020-01-17
Marcelle Maritz
Die VF Plus het hom gewend tot die departement van omgewingsake se Groen Skerpioene aangesien groot gebiede in Limpopo erg beïnvloed word deur wanbestuur en verwaarlosing deur munisipaliteite.
Die VF Plus het in ‘n skrywe gedateer 16 Januarie 2020 die departement versoek dat die Groen... Lees verder
2020-01-31
Gerda Senekal
Altesame 237 amptenare verbonde aan die Emfuleni-munisipaliteit en Sedibeng-distriksmunisipaliteit, se skuld aan uitstaande diensterekeninge beloop glo R9,5 miljoen.
ʼn Amptenaar van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit se munisipale rekening is na bewering R464 000. Hy woon in die... Lees verder