Soek Resultate - "MunisipaleStaking"

VF Plus plaas druk op munisipaliteit van Matlosana (Stilfontein) om voort te gaan met dienslewering en om onnodige en onwillige werkers af te lê

2020-05-07
Mnr. Michal Groenewald

Terwyl afleggings en werkloosheid miljoene mense in die gesig staar vanweë die vernietigende effek van die Covid-19-inperkings op Suid-Afrika se ekonomie, het belangrike dienste op Stilfontein tot ʼn stilstand gekom omdat werkers staak.

Munisipale werkers wat onderhoudsdienste moet lewer, is... Lees verder


Munisipaliteite moet fokus op herstrukturering en dissipline van oorlaaide personeelstrukture om effektiewe en betroubare dienslewering te verseker

2020-05-09
Die Redaksie

"Gemeenskappe in Noordwes gaan reeds geruime tyd gebuk onder swak dienslewering en die verval van basiese infrastruktuur weens wanadministrasie en wydverspreide korrupsie," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en provinsiale leier in Noordwes.

"Hierdie situasie het reeds gelei tot gereelde... Lees verder


Samwu se salaris-eise immoreel

2020-06-23
Die Redaksie

"Die munisipale werkersvakbond, Samwu, het in ‘n verklaring te velde getrek teen die nasionale tesourie en dreig opnuut om die land lam te lê met ‘n staking oor salaris-eise," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering en tradisionele... Lees verder