Soek Resultate - "MineraleHulpbronne"

Mynbou het blink- en donker kant met hidrobreking wat ‘n donker wolk op die horison is

2019-11-06
Dr. Wynand Boshoff

(Deklarasie in die parlement: Begrotingsverslag - departement van minerale hulpbronne)

 

Mynbou in Suid-Afrika toon tans ʼn blink- en ʼn donker kant met hidrobreking wat soos ʼn donker wolk op die horison lê.

Mynbou regoor die wêreld het 'n blink kant en 'n donker kant. Die blink... Lees verder


Kabinetsvergadering oor kragkrisis: Geleenthede wat lankal aangegryp moes word

2019-12-15
Dr. Wynand Boshoff

"Die kragkrisis in Suid-Afrika moes lankal tot drastiese aksie gelei het, soos die kabinetsvergadering wat president Cyril Ramaphosa Vrydag aangekondig het. Hoewel dit laat is, verwelkom die VF Plus die geleentheid wat nou geskep word om die besluite te neem wat Suid-Afrika se ekonomie kan red,"... Lees verder


Verwikkelinge by Necsa is kommerwekkend

2020-01-15
Dr. Wynand Boshoff

Teenstrydige berigte rakende die raad van die Suid-Afrikaanse kernkragkorporasie, Necsa, is 'n slegte teken vir 'n land waar energievoorsiening reeds onstabiel is.

Necsa het die voormalige Atoom Energiekorporasie (AEK) vervang. Die AEK, wat in die jare sestig in die lewe geroep is, het Suid-Afrika ... Lees verder


Verwikkelinge by Necsa is kommerwekkend

2020-01-15
Die Redaksie

"Teenstrydige berigte rakende die raad van die Suid-Afrikaanse kernkragkorporasie, Necsa, is 'n slegte teken vir 'n land waar energievoorsiening reeds onstabiel is," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van minerale hulpbronne en energie.

"Necsa het die voormalige Atoom... Lees verder


Kragopwekking: Na jare word ag geslaan op VF Plus se pleidooie

2020-01-15
Die Redaksie

"Die verklaring van president Cyril Ramaphosa dat sake-ondernemings en selfs gesinne voortaan toegelaat en selfs aangemoedig sal word om hul eie elektrisiteit op te wek en die surplus in die netwerk terug te voer, is iets wat die VF Plus jare reeds bepleit," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en... Lees verder


Skort invordering van mynbou-tantième en koolstofbelasting op tot na krisis – VF Plus versoek om werkgewers te help

2020-03-25
Dr. Wynand Boshoff

Die maatreëls wat die minister van mineraal- en energiesake, mnr. Gwede Mantashe, rakende die komende korona-inperkings aangekondig het, is grootliks sinvol. Mynbou word nie opgeskort nie, omdat sekere aanlegte eenvoudig nie gesluit kan word nie.

Verder gaan die lewering van steenkool aan... Lees verder


Kragvoorsienig in die Noord-Kaap: ‘n Omvattende oplossing is noodsaaklik

2020-06-15
Dr. Wynand Boshoff

Kragvoorsiening in Noord-Kaapse dorpe is op die punt van ineenstorting. Aangesien elektrisiteit aan die grondslag van hedendaagse ekonomiese aktiwiteit lê, is 'n omvattende oplossing noodsaaklik.

Daarvoor sal administratiewe veranderings aangebring moet word; Eskom sal 'n tegemoetkomende... Lees verder


Kragvoorsiening in die Noord-Kaap: ‘n Omvattende oplossing is noodsaaklik

2020-06-15
Die Redaksie

"Kragvoorsiening in Noord-Kaapse dorpe is op die punt van ineenstorting. Aangesien elektrisiteit aan die grondslag van hedendaagse ekonomiese aktiwiteit lê, is 'n omvattende oplossing noodsaaklik," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en provinsiale leier van die Noord-Kaap.

"Daarvoor sal ... Lees verder