Soek Resultate - "MichalGroenewald"

Cogta erken politieke inmenging kniehalter munisipaliteite

2019-09-12
Die Redaksie

"Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) erken dat politieke inmenging vordering kniehalter by munisipaliteite wat onder Artikel 139-administrasie geplaas is," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering.

"In ‘n... Lees verder


Limpopo-munisipaliteite stort in duie

2019-10-16
Mnr. Michal Groenewald

Soos elders in die land huiwer plaaslike regerings in Limpopo op die rand van totale ineenstorting.

Tydens 'n besoek van die parlementêre portefeuljekomitee vir samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) aan dié provinsie, het dit duidelik geblyk dat plaaslike regering verval... Lees verder


Limpopo-munisipaliteite stort in duie

2019-10-16
Die Redaksie

"Soos elders in die land huiwer plaaslike regerings in Limpopo op die rand van totale ineenstorting," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering en tradisionele sake.

"Tydens 'n besoek van die parlementêre portefeuljekomitee vir samewerkende regering ... Lees verder


Parlementêre ledeverklaring: Suid-Afrika se waterkrisis en die rol van die ANC-regering

2019-10-29
Mnr. Michal Groenewald

Terwyl ʼn omvangryke waterskaarste die bestaan van alle Suid-Afrikaners bedreig, is dit skokkend dat meer as 40 persent van die land se drinkwater deur lekkasies verlore gaan. In geldwaarde gemeet het sowat R10 miljard se water in die laaste boekjaar verlore gegaan.

Die lekkasies, ʼn erg... Lees verder


Parlementêre ledeverklaring: Suid-Afrika se waterkrisis en die rol van die ANC-regering

2019-10-29
Die Redaksie

"Terwyl ʼn omvangryke waterskaarste die bestaan van alle Suid-Afrikaners bedreig, is dit skokkend dat meer as 40 persent van die land se drinkwater deur lekkasies verlore gaan. In geldwaarde gemeet het sowat R10 miljard se water in die laaste boekjaar verlore gegaaN," sê Michal Groenewald, VF... Lees verder


Departement van samewerkende regering is onbevoeg

2019-11-05
Mnr. Michal Groenewald

Suid-Afrika se Grondwet bepaal dat die nasionale regering munisipaliteite moet help om hul funksies na behore uit te voer. Tog is munisipaliteite onder ANC-beheer in ʼn totale verknorsing wat wys dat die verantwoordelike departement nie in staat is om sy grondwetlike plig na te kom nie.

Die... Lees verder


Departement van samewerkende regering is onbevoeg

2019-11-05
Die Redaksie

"Suid-Afrika se Grondwet bepaal dat die nasionale regering munisipaliteite moet help om hul funksies na behore uit te voer. Tog is munisipaliteite onder ANC-beheer in ʼn totale verknorsing wat wys dat die verantwoordelike departement nie in staat is om sy grondwetlike plig na te kom nie," sê... Lees verder


VBS: Verantwoordelikes se sakke moet geskud word

2019-11-07
Mnr. Michal Groenewald

Patronaatskap van die ANC mag nie ‘n paspoort wees om straffeloos by ernstige wandade betrokke te wees nie.

Alhoewel die ouditeur-generaal (OG) nou bevind het dat die R1,6 miljard wat munisipaliteite by die VBS Bank belê het waarskynlik nie verhaal sal kan word nie, dring die VF Plus... Lees verder