Soek Resultate - "MichalGroenewald"

Parlementêre komitee vir samewerkende regering besoek Vryburg-rioolaanleg op VF Plus-aandrang

2021-05-07
Mnr. Michal Groenewald

Die parlementêre komitee vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) het gister met ‘n oorsigbesoek aan die Ruth Mompati-distriksmunisipaliteit op aandrang van die VF Plus die rioolaanleg op Vryburg besoek.

Die besoek het die haglike toestand waarin plaaslike regering onder... Lees verder


Parlementêre komitee vir samewerkende regering besoek Vryburg-rioolaanleg op VF Plus-aandrang

2021-05-07
Die Redaksie

"Die parlementêre komitee vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) het gister met ‘n oorsigbesoek aan die Ruth Mompati-distriksmunisipaliteit op aandrang van die VF Plus die rioolaanleg op Vryburg besoek," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


VF Plus ontbloot korrupsie en bedrog by varsproduktemark in Matlosana

2021-05-07
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus het vandag tydens 'n oorsigbesoek van die parlementêre komitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) aan die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartbeestfontein) dokumente aan die komitee voorgelê wat dui op grootskaalse... Lees verder


ANC-regering verbrou resep vir plaaslike regering

2021-05-13
Mnr. Michal Groenewald

(Begrotingsposdebat in parlement: Samewerkende regering en tradisionele sake)

Die Grondwet het ‘n duidelik resep en riglyne vir plaaslike regering wat berus op ‘n balans tussen gemeenskapsbehoeftes en beskikbare hulpbronne. Dit bepaal die kernfunksies van ‘n munisipaliteit, die... Lees verder


Toerisme vereis veel van regering om te slaag; kry min

2021-05-18
Mnr. Michal Groenewald

(Parlementêre begrotingsdebat: Toerisme)

Toerisme is een van die sektore wat die meeste van die regering vra om suksesvol te wees: Noue interaksie word vereis van departemente soos samewerkende regering, internasionale betrekkinge, polisie, handel en nywerheid, gesondheid en ander. Toerisme... Lees verder


Noordwes-inwoners staar watertekorte en verdere verval van infrastruktuur in gesig

2021-05-26
Mnr. Michal Groenewald

Inwoners van onder meer Mahikeng en Lichtenburg staar watertekorte en 'n verdere verval van infrastruktuur in die gesig nadat Sedibeng-water kennis gegee het dat operasionele en onderhoudsdienste oor 'n wye gebied in Noordwes, vanaf 1 Junie 2021 opgeskort word weens agterstallige skuld en... Lees verder


VF Plus verwelkom aankondiging oor herinstelling van blou- en groendruppel-oudits by munisipaliteite

2021-07-08
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die departement van water en sanitasie (DWS) dat die kwaliteit van munisipaliteite se waterbestuur weer geoudit gaan word en dat vervolgings ingestel gaan word teen amptenare in munisipaliteite wat verantwoordelik is vir die besoedeling van waterbronne.

... Lees verder

ANC in Noordwes misbruik regeringstrukture om faksiegevegte te voer terwyl dienslewering in duie stort

2021-08-13
Mnr. Michal Groenewald

Die verval van dienslewering in Noordwes duur voort te midde van die voortslepende ANC-binnegevegte in die provinsie.

In die jongste verwikkeling het dit gister bekend geword dat Noordwes se LUR vir samewerkende regering, behuising en tradisionele sake (Coghsta), Mmoloki Cwaile, met onmiddellike... Lees verder


Noordwes-misdaadsyfers skets kommerwekkende prentjie

2021-08-24
Mnr. Michal Groenewald

Die provinsie van Noordwes gaan toenemend gebuk onder misdaad terwyl die polisie se enigste reaksie is om die Covid-19-inperkings daarvoor te verkwalik.

Dit blyk uit die jongste kwartaallikse misdaadsyfers van die 2021/22-boekjaar wat deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gemaak is.

... Lees verder

President Ramaphosa se houding jeens munisipale vergrype is skokkend

2021-09-03
Mnr. Michal Groenewald

President Cyril Ramaphosa se houding teenoor probleme by munisipaliteite, en veral oor die 108 munisipaliteite met onbefondsde begrotings, is skokkend en kom neer op ʼn gedweë aanvaarding van die situasie.

Sy verskonings soos dat baie munisipaliteite se inwoners te arm is om munisipale tariewe ... Lees verder


« 1 2 ... 5 6 7 8 9 »