Soek Resultate - "MichalGroenewald"

Minister ontwykend oor munisipaliteite wat verkeerdelik permitte uitreik

2020-05-27
Mnr. Michal Groenewald

Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), Nkosazana Dlamini-Zuma, het vandag met die semi-virtuele parlementsitting ontwykend geantwoord op ล‰ vraag oor die onsekerhede wat verskillende munisipaliteite skep met die verkeerdelike uitreik van permitte aan sakeondernemings en ... Lees verder


Minister ontwykend oor munisipaliteite wat verkeerdelik permitte uitreik

2020-05-27
Die Redaksie

"Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), Nkosazana Dlamini-Zuma, het vandag met die semi-virtuele parlementsitting ontwykend geantwoord op ล‰ vraag oor die onsekerhede wat verskillende munisipaliteite skep met die verkeerdelike uitreik van permitte aan sakeondernemings... Lees verder


VBS โ€“ Betrokkenheid van die ANC en EFF moet in die kollig kom

2020-06-17
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van agt kern-rolspelers in die VBS-bedrogsage van meer as R2 miljard, maar dit is nou belangrik om ook optrede te sien teen bekende persone en ampsdraers in die ANC en die EFF wat glo voordeel getrek het uit die geld wat deur VBS gestroop is.

Vrae oor die ... Lees verder


VBS โ€“ Betrokkenheid van die ANC en EFF moet in die kollig kom

2020-06-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van agt kern-rolspelers in die VBS-bedrogsage van meer as R2 miljard, maar dit is nou belangrik om ook optrede te sien teen bekende persone en ampsdraers in die ANC en die EFF wat glo voordeel getrek het uit die geld wat deur VBS gestroop is," sê... Lees verder


Samwu se salaris-eise immoreel

2020-06-23
Mnr. Michal Groenewald

Die munisipale werkersvakbond, Samwu, het in ‘n verklaring te velde getrek teen die nasionale tesourie en dreig opnuut om die land lam te lê met ‘n staking oor salaris-eise.

Dit staking sal volgens Samwu plaasvind indien munisipaliteite op advies van die tesourie sou afwyk van... Lees verder


Samwu se salaris-eise immoreel

2020-06-23
Die Redaksie

"Die munisipale werkersvakbond, Samwu, het in ‘n verklaring te velde getrek teen die nasionale tesourie en dreig opnuut om die land lam te lê met ‘n staking oor salaris-eise," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering en tradisionele... Lees verder


Kragdiewe moet vasgevat word: Mabuza

2020-06-25
Mnr. Michal Groenewald

Dit is onaanvaarbaar dat eerbare betalers ly onder die werk van oneerlike persone wat krag steel en dié wetteloosheid kan nie langer toegelaat word nie. Munisipaliteite moet ook strenger optree en toesien dat mense wat krag ontvang, daarvoor betaal.

Adjunkpresident David Mabuza het... Lees verder


Kragdiewe moet vasgevat word: Mabuza

2020-06-25
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat eerbare betalers ly onder die werk van oneerlike persone wat krag steel en dié wetteloosheid kan nie langer toegelaat word nie. Munisipaliteite moet ook strenger optree en toesien dat mense wat krag ontvang, daarvoor betaal," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP... Lees verder


« 1 2 3 4 »