Soek Resultate - "Mediumtermynbegrotingsraamwerk"

Mediumtermyn-begrotingsraamwerk: Suid-Afrika in werklike finansiële krisis

2019-10-29
Wouter Wessels

Suid-Afrika sit in ʼn wesenlike finansiële krisis en alhoewel die mediumtermyn-begrotingsraamwerk ʼn belangrike geleentheid is om te herprioritiseer om huidige krisisse aan te spreek, sal dit niks doen aan die ware probleem van beleidsonsekerheid wat die maaksel van die ANC-regering is nie.

Van ... Lees verder


Begroting voldoen nie aan basiese vereistes om staat se skuldkrisis af te weer nie

2019-10-30
Die Redaksie

"Die belangrike mediumtermyn-begrotingsraamwerk van mnr. Tito Mboweni, minister van finansies, voldoen nie aan die basiese vereistes om die skuldkrisis waarin die land gedompel is, te besweer nie. Dit raak toenemend duidelik dat die ANC bloot nie die vermoë het om die situasie om te keer nie," ... Lees verder


Nuwe bestanddele nodig vir ekonomiese groei, maar regering sal waarskynlik klou aan ou en mislukte resep in mediumtermyn-begroting

2020-10-26
Wouter Wessels

Gegewe die huidige ekonomiese krisis en die onsekerheid wat daarom ontstaan, sal ’n mediumtermyn-begroting vir die volgende vyf jaar baie onrealisties wees.

Teen die agtergrond van die resessie waarin die land verkeer en met ander onvoorspelbare faktore soos ‘n pandemie, is die poging... Lees verder


Nuwe bestanddele nodig vir ekonomiese groei, maar regering sal waarskynlik klou aan ou en mislukte resep in mediumtermyn-begroting

2020-10-26
Die Redaksie

"Gegewe die huidige ekonomiese krisis en die onsekerheid wat daarom ontstaan, sal ’n mediumtermyn-begroting vir die volgende vyf jaar baie onrealisties wees," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies.

"Teen die agtergrond van die resessie waarin die land verkeer... Lees verder


Mediumtermyn-begroting: ANC-regering in skaakmat-posisie

2020-10-28
Die Redaksie

"Die harde werklikheid oor minister Tito Mboweni se meduimtermyn-begroting van vandag is dat die fiskus nie meer geld het nie en die minister se plooiery van die begroting is ʼn blote rondskuif van stoele op die dek van die Titanic," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die minister is... Lees verder


Gautengse aansuiweringsbegroting is ‘n swak poging om Covid-19-skade in die provinsie te herstel

2020-11-19
Adv Anton Alberts

(Debat in Gauteng-wetgewer oor provinsiale mediumtermyn-aansuiweringsbegroting)

Die aansuiweringsbegroting wat die Gautengse LUR vir finansies, Nomantu Nkomo-Ralehoko, vandag in die Gautengse wetgewer voorgelê het, bevat geen substantiewe maatreëls om die skade van Covid-19 te herstel... Lees verder