Soek Resultate - "Mbombela"

Mbombela pomp doelbewus riool in internasionaal-bekende rivier en bestemmings

2020-09-04
Die Redaksie

Die Hazyview-tak van die VF Plus het besluit om klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) aanhangig te maak teen die Mbombela-plaaslike munisipaliteit wat rioolwater in 'n sytak van die Sabierivier pomp.

Hierdie sytak vloei deur 'n internasionale toeristebestemming en ’n... Lees verder


Mbombela-munisipaliteit gewikkel in bedrieglike grondtransaksie van R34 miljoen

2020-12-08
Ken Robertson

Die Vryheidsfront Plus het luitenant-generaal Bethuel Zuma, provinsiale polisiekommissaris van Mpumalanga, versoek om ‘n ondersoek te laat doen na moontlike ongerymdhede met ‘n grondtransaksie nadat die munisipaliteit van Mbombela 'n plaas van 161 ha naby Emjindini in Barberton,... Lees verder


VF Plus vra ingryping om rioolstorting in Witrivier-natuurreservaat te voorkom

2021-11-23
Freddy Robertson

Die VF Plus in die Mbombela-plaaslike munisipaliteit (Mbombela/Nelspruit, Barberton, Hazyview, Kaapschehoop, Skukuza, Witrivier) het hom tot Mpumalanga se provinsiale departement van landbou en omgewingsake se Groen Skerpioene gewend om rioolbesoedeling in die Witrivier-natuurreservaat te... Lees verder