Soek Resultate - "Matlosana"

VF Plus-ondersoek lê skokkende ongerymdhede bloot rondom munisipale voertuie

2020-01-17
Fanie Kloppers

ʼn Ondersoek van die VF Plus na die situasie rondom die bestuur en bedryf van munisipale voertuie in die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein) in Noordwes, het skokkende ongerymdhede blootgelê wat dui om moontlike grootskeepse korrupsie en bedrog ... Lees verder


VF Plus plaas druk op munisipaliteit van Matlosana (Stilfontein) om voort te gaan met dienslewering en om onnodige en onwillige werkers af te lê

2020-05-07
Mnr. Michal Groenewald

Terwyl afleggings en werkloosheid miljoene mense in die gesig staar vanweë die vernietigende effek van die Covid-19-inperkings op Suid-Afrika se ekonomie, het belangrike dienste op Stilfontein tot ʼn stilstand gekom omdat werkers staak.

Munisipale werkers wat onderhoudsdienste moet lewer, is... Lees verder


Gerugte oor terugkeer na Vlak 4-inperking vir Matlosana- en Rustenburg-munisipaliteite saai paniek

2020-06-12
Erns Kleynhans

Gerugte oor die terugkeer na ʼn Vlak Vier-inperking vir die Matlosana- (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein) en Rustenburg-plaaslike munisipaliteite saai paniek. Die VF Plus word oorval met navrae van bekommerde sakelui en inwoners van dié gebiede oor die geldigheid van die... Lees verder


Riool-infrastruktuur in Matlosana verval

2020-08-15
Fanie Kloppers

Vanaf 4 tot 7 Augustus vanjaar het die VF Plus AfriForum vergesel om toetse te doen oor die watergehalte in spruite en panne in die Matlosana-omgewing (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein).

Die resultate wat pas bekend gemaak is, is skokkend. Veral die hoë vlakke van... Lees verder