Soek Resultate - "Matjhabeng"

Matjhabeng - van goudveld na rioolveld onder ANC

2019-08-15
Die Redaksie

Die VF Plus het  Donderdag‘n strafregtelike klag aanhangig gemaak teen die burgemeester, Nkosenjani Speelman, en munisipale bestuurder, Elias Tsoaeli, van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit oor die ineenstorting van dienste in die munisipaliteit.

Inwoners van regoor die munisipale... Lees verder


Hoeveel water vermors Matjhabeng werklik?

2019-08-20
Die Redaksie

"Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, wat die dorpe Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom bedien, moet aandui hoeveel liter water in die huidige finansiële jaar as gevolg van lekkasies verlore gegaan het," sê Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in die... Lees verder


Matjhabeng onder vulliskombers as gevolg van ANC-wanadministrasie

2019-09-03
Die Redaksie

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se vullisverwydering is so gebrekkig dat ‘n pes van rotte gevrees word en die kiemdraende knaagdiere hulle reeds in groot getalle in vullissakke begin tuismaak.

Vullissakke staan reeds langer as ‘n maand onverwyderd in die... Lees verder


VF Plus eis daadwerklike optrede in wanfunksionele Matjhabeng

2020-02-05
Armand Cloete

Vinniger politieke optrede is nou nodig in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) wat Dinsdag ‘n Artikel 106-kennisgewing van die Vrystaatse regering ontvang het.

Ingevolge die kennisgewing eis die LUR vir samewerkende... Lees verder


VF Plus eis daadwerklike optrede in wanfunksionele Matjhabeng

2020-02-05
Die Redaksie

"Vinniger politieke optrede is nou nodig in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) wat Dinsdag ‘n Artikel 106-kennisgewing van die Vrystaatse regering ontvang het," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die nasionale raad... Lees verder


Sluimerende waterkrisis groot bron van kommer in Matjhabeng

2020-03-10
Susan Taljaard

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se sluimerende waterkrisis hou moontlike grootskaalse gesondheidsrisiko’s vir inwoners in. Terwyl die res van Suid-Afrika voorsorg teen die koronavirus tref deur gereeld hande te was,... Lees verder


Matjhabeng-burgemeester geskors

2020-04-09
Armand Cloete

Die skorsing van die burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, Nkosinjani Speelman, moes lank reeds gebeur het.

Die VF Plus veroordeel die blatante rassisme van mnr Nkosinjani Speelman ten sterkste. Sy rassistiese verwysing na bruin mense is onaanvaarbaar en dra by tot... Lees verder


Matjhabeng: Infrastruktuur op pad na ineenstorting

2020-06-26
Susan Taljaard

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat onwettige aanbouery in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) plaasvind in ‘n poging om die studentebehuisingsprobleem op te los.

‘n Huis wat oorspronklik vir een gesin... Lees verder


Matjhabeng: VF Plus steun nie onwettige begroting

2020-06-30
Susan Taljaard

Die VF Plus het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie aangesien dit nie, soos die Munisipale Finansiële Bestuurswet (MFMA) vereis, realisties is nie.

Die munisipaliteit flous... Lees verder


VF Plus eis ingryping by gefaalde Matjhabeng

2020-08-05
Armand Cloete

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) is tans een van die grootste mislukkings wat dienslewering en munisipale bestuur betref. Die munisipaliteit kom nie sy wetlike verpligtinge na nie, inwoners ly as gevolg van swak... Lees verder


« 1 2 »