Soek Resultate - "Matjhabeng"

Telefone van Matjhabeng-munisipale kantore afgesny weens skuld

2021-03-05
Susan Taljaard

Die afwesige dienslewering in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) vererger weens die munisipaliteit se versuim om sy telefoonrekening te betaal.

Munisipale telefone is onbereikbaar sedert Telkom sy dienste opgeskort het as... Lees verder


Ventersburg-brandweerstasie: brandverliese op ANC se gewete

2021-04-28
Armand Cloete

‘n Vervalle brandweerstasie in die Matjhabeng-plaaslike-munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) is nog ‘n duur ANC-wit olifant wat geen waarde vir inwoners bied nie.

Die Mmamahabane-brandweerstasie is in 2015 deur die munisipaliteit... Lees verder


Ontwrigting by Matjhabeng-kantore (Welkom) bereik breekpunt

2018-05-29
Die Redaksie

“Die provinsiale regering behoort dringend in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit in te gryp, aangesien die bestuur van die munisipaliteit nie meer daartoe in staat is om dit behoorlik en tot voordeel van al sy inwoners te bestuur nie,” sê Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in... Lees verder


Ontwrigting by Matjhabeng-kantore (Welkom) bereik breekpunt

2018-05-29
Susan Taljaard

Die grootskaalse ontwrigting by die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se kantore in Welkom het gister breekpunt bereik. Ontstoke munisipale werknemers het reeds sedert Vrydag die kantore op al drie vlakke van die gebou met rioolvuil bestook en het nou veroorsaak dat die kantore ontruim en gesluit ... Lees verder


VF Plus eis dat LUR Matjhabeng besoek

2019-10-01
Armand Cloete

Die VF Plus eis dat die Vrystaatse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, Thembeni Nxangisa, die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Odendaalsrus, Allanridge, Virginia en Henneman) besoek en aan inwoners verduidelik wat gedoen gaan word om die munisipaliteit te red.

Die LUR,... Lees verder


Malakane, Leeto en ANC direk verantwoordelik vir chaos in Matjhabeng

2015-02-16
Wouter Wessels

Matjhabeng-munisipaliteit se erge finansiële krisis, die swak tot geen dienslewering en die vries van die munisipaliteit se bankrekening is as gevolg van jare se swak bestuur en ongerymdhede.

Die VF Plus blameer die vorige munisipale bestuurder, die huidige LUR vir gesondheid, mnr. Benny... Lees verder


Verandering van straatname: Matjibeng-munisipaliteit (Welkom)

2015-05-14
Die Redaksie

Susan Taljaard, Vryheidsfront Plus-raadslid in Matjhabeng-munisipaliteit, spreek hiermee haar misnoeë uit met die voorlopige besluit van die Matjhabeng se stadsraad om sekere straatname in Welkom te verander. Daar is geen twyfel dat die verandering van plek- en straatname in Suid-Afrika deur... Lees verder


Wat as Matjhabeng soos Knysna brand?

2017-06-08
Die Redaksie

Daar is slegs een operasionele brandweerwa vir al ses dorpe in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, omdat die ander onklaar geraak het weens ʼn gebrek aan instandhouding, het mev. Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit wat Welkom, Ventersburg, Allanridge, Virginia, Odendaalsrus... Lees verder


Dringende ingryping in Matjhabeng se finansies word geëis

2018-02-12
Die Redaksie

Eskom het ʼn kennisgewing uitgereik waarin inwoners gewaarsku word dat beurtkrag vanaf 23 Maart 2018 toegepas gaan word weens die munisipaliteit se versuim om sy reuse uitstaande skuld van R1.74 miljard aan die elektrisiteitsverskaffer te betaal.

"Die toekoms van die Matjhabeng-plaaslike... Lees verder


Dringende ingryping in Matjhabeng se finansies word geëis

2018-02-09
Wouter Wessels

Eskom het ʼn kennisgewing uitgereik waarin inwoners gewaarsku word dat beurtkrag vanaf 23 Maart 2018 toegepas gaan word weens die munisipaliteit se versuim om sy reuse uitstaande skuld van R1.74 miljard aan die elektrisiteitsverskaffer te betaal. Die toekoms van die Matjhabeng-plaaslike... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 »