Soek Resultate - "Matjhabeng"

Swak bestuur lei na waterlose naweek vir Nala en Matjhabeng

2021-02-12
Armand Cloete

Die swak bestuur van ANC-munisipaliteite en Sedibeng Water het vir die soveelste keer tot gevolg dat inwoners van die Matjhabeng- (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) en Nala-plaaslike munisipaliteite (Bothaville, Wesselsbron) nie water beskikbaar het nie.

Die... Lees verder


Eiendomswaardasies in Matjhabeng buitensporig

2021-02-25
Susan Taljaard

Die VF Plus word oorval met klagtes van buitensporige verhogings van eiendomswaardes op die nuwe waardasierol van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom), terwyl inwoners geen dienste ontvang in ruil vir onbekostigbare munisipale... Lees verder


Matjhabeng-waterkrisis: VF Plus dien petisie in by Vrystaatse wetgewer

2021-07-28
Susan Taljaard

Die VF Plus het ‘n petisie in die vorm van ‘n beswaarskrif namens die inwoners van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) oor die voortslepende waterkrisis by die waarnemende sekretaris van die Vrystaatse wetgewer,... Lees verder


Sluimerende waterkrisis groot bron van kommer in Matjhabeng

2020-03-10
Susan Taljaard

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se sluimerende waterkrisis hou moontlike grootskaalse gesondheidsrisiko’s vir inwoners in. Terwyl die res van Suid-Afrika voorsorg teen die koronavirus tref deur gereeld hande te was,... Lees verder


Matjhabeng-burgemeester geskors

2020-04-09
Armand Cloete

Die skorsing van die burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, Nkosinjani Speelman, moes lank reeds gebeur het.

Die VF Plus veroordeel die blatante rassisme van mnr Nkosinjani Speelman ten sterkste. Sy rassistiese verwysing na bruin mense is onaanvaarbaar en dra by tot... Lees verder


Matjhabeng: Infrastruktuur op pad na ineenstorting

2020-06-26
Susan Taljaard

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat onwettige aanbouery in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) plaasvind in ‘n poging om die studentebehuisingsprobleem op te los.

‘n Huis wat oorspronklik vir een gesin... Lees verder


Matjhabeng: ANC stel partylede bo inwoners en dienslewering

2020-08-07
Susan Taljaard

Die VF Plus neem kennis dat die burgemeester van die Mathjabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom), Nkosinjani Speelman, se appèl geslaag het en dat hy in sy pos sal aanbly.

Speelman is vroeër skuldig bevind aan rassistiese... Lees verder


Volgehoue korrupsie en wanbestuur in ANC-beheerde plaaslike regerings en dispute met Eskom bedreig landsekonomie

2020-09-07
Mnr. Michal Groenewald

Die beslaglegging deur Eskom op ‘n rekening van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg en Virginia) in ‘n poging om uitstaande skuld van R3,4 miljard te verhaal, is weereens ‘n bewys van die omvangryke bedreiging wat... Lees verder


Volgehoue korrupsie en wanbestuur in ANC-beheerde plaaslike regerings en dispute met Eskom bedreig landsekonomie

2020-09-07
Die Redaksie

"Die beslaglegging deur Eskom op ‘n rekening van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg en Virginia) in ‘n poging om uitstaande skuld van R3,4 miljard te verhaal, is weereens ‘n bewys van die omvangryke bedreiging wat... Lees verder


Water na Matjhabeng herstel na VF Plus-ingryping

2020-10-21
Susan Taljaard

Die voortslepende waterkrisis in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Hennenman) word vererger die weens wanbetaling vir water deur die ANC-beheerde munisipaliteit.

Die munisipaliteit, wat gebuk gaan onder geweldige diensleweringsprobleme, ondervind ‘n... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 7 »