Soek Resultate - "Matjhabeng"

Matjhabeng - van goudveld na rioolveld onder ANC

2019-08-15
Die Redaksie

Die VF Plus het  Donderdag‘n strafregtelike klag aanhangig gemaak teen die burgemeester, Nkosenjani Speelman, en munisipale bestuurder, Elias Tsoaeli, van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit oor die ineenstorting van dienste in die munisipaliteit.

Inwoners van regoor die munisipale... Lees verder


Eskom-plase: Matjhabeng moes lankal grond verkoop het

2020-09-16
Armand Cloete

Terwyl kommersiële boere gereeld deur die ANC en EFF as die sondebokke vir die grondprobleem in Suid-Afrika uitgemaak word, is dit duidelik dat die staat in besit van grond is wat nie vir behuising of voedselsekuriteit aangewend word nie.

Die ooreenkoms tussen die Matjhabeng-plaaslike... Lees verder


Inwoners van Matjhabeng ly weens watertekorte

2021-04-16
Susan Taljaard

Inwoners van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Virginia, Hennenman, Odendaalsrus, Allanridge, Ventersburg) gaan gebuk onder die soveelste watertekort. Dié munisipaliteit skuld die Sedibeng-waterraad meer as R3 miljard terwyl daar waterverliese van honderde miljoene rand... Lees verder


Matjhabeng-waterkrisis: VF Plus dien klag by MRK in

2021-07-02
Armand Cloete

Die VF Plus het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien om ondersoek in te stel na moontlike menseregteskendings deur die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) waar inwoners gereeld sonder water is.

Volgens die... Lees verder


Vrystaatse wetgewerkomitee besoek Matjhabeng weens VF Plus-griefskrif

2021-09-23
Susan Taljaard

Die VF Plus het die Vrystaatse wetgewer se petisiekomitee en sakelui ingelig oor die knaende waterkrisis wat inwoners van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Virginia, Hennenman, Ventersburg en Allanridge) ervaar.

Dit volg op die griefskrif wat die VF Plus in Julie vanjaar namens... Lees verder


Matjhabeng onder vulliskombers as gevolg van ANC-wanadministrasie

2019-09-03
Die Redaksie

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se vullisverwydering is so gebrekkig dat ‘n pes van rotte gevrees word en die kiemdraende knaagdiere hulle reeds in groot getalle in vullissakke begin tuismaak.

Vullissakke staan reeds langer as ‘n maand onverwyderd in die... Lees verder


Matjhabeng: VF Plus steun nie onwettige begroting

2020-06-30
Susan Taljaard

Die VF Plus het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie aangesien dit nie, soos die Munisipale Finansiële Bestuurswet (MFMA) vereis, realisties is nie.

Die munisipaliteit flous... Lees verder


VF Plus eis ingryping by gefaalde Matjhabeng

2020-08-05
Armand Cloete

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) is tans een van die grootste mislukkings wat dienslewering en munisipale bestuur betref. Die munisipaliteit kom nie sy wetlike verpligtinge na nie, inwoners ly as gevolg van swak... Lees verder


Besoedeling in Matjhabeng: VF Plus eis optrede

2020-08-18
Armand Cloete

Die VF Plus eis dat die uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom), Nkosenjani Speelman, verantwoordelikheid neem vir die voortdurende rioolbesoedeling in dié munisipaliteit en daadwerklik... Lees verder


Matjhabeng: Provinsiale regering moet dringend ingryp met bankrekening waarop beslag gelê is

2020-09-08
Susan Taljaard

Ten spyte van talle hofbevele en betalingsooreenkomste, het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se wanbetaling van Eskomskuld daartoe gelei dat die elektrisiteitsvoorsiener op die munisipaliteit se bankrekening beslag... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 7 »