Soek Resultate - "MarcelleMaritz"
2020-07-23
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo hou swak polisiëring en die regering verantwoordelik vir die tweede aanval binne twee maande op ‘n boer van Mokopane (Potgietersrus).
Skaars twee maande gelede het die VF Plus se LPW en provinsiale leier, Marcelle Maritz, mnr. Bert Kotze besoek na hy aangeval is... Lees verder
2020-08-04
Marcelle Maritz
Die VF Plus-Limpopo het ‘n klag by die menseregtekommissie (MRK) en Groen Skerpioene ingedien oor die wanbestuur en vervalle toestand van die stortingsterrein in Mokopane (Potgietersrus).
Daar word ook gereeld brande gestig by die stortingsterrein weens swak toegangsbeheer. Die brandweer... Lees verder
2020-08-25
Marcelle Maritz
Die VF Plus is nie verbaas oor die bewerings van tenderbedrog met die verskaffing van Covid-19-persoonlike beskermende toerusting in Limpopo nie.
Die premier van Limpopo, Stan Mathabath, moet dadelik die LUR vir gesondheid, dr. Phophi Ramathuba, en ander amptenare wat na bewering betrokke was by... Lees verder
2020-09-07
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo doen ‘n dringende beroep op landelike gemeenskappe in die provinsie om hul paraatheid op te skerp ná nog ‘n plaasaanval in die vroeë oggendure op die welbekende Botha-familie van die Joe Botha Farming-sitrusboerdery by Marble Hall.
Mnr. Joe Botha jnr. ... Lees verder
2020-09-08
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo verwelkom die verslag van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se ondersoek aangaande die onregmatige aanstelling van mnr P.J. Mashamaite as die adjunkbestuurder van korporatiewe aangeleenthede in die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Mokopane, Potgietersrus).
Die... Lees verder
2020-09-11
Marcelle Maritz
Die dubbele moord op twee bekende sakevroue het Donderdag die inwoners van Polokwane (Pietersburg) geruk.
Mev. Lizette Deacon (55), eienaar van twee Ocean Basket-franchises in Polokwane en haar ma, Hettie (laat 70’s), is vermoedelik tussen ses- en agtuur op 10 September 2020 ontvoer nadat... Lees verder
2020-09-18
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo het vandag, na ‘n oorsigbesoek van die Limpopo-wetgewer se landbou-komitee, ‘n klag ingedien by die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) oor die onaanvaarbare toestande waaronder vee by die Mara-navorsingstasie buite Makhado (Louis Trichardt), aangehou... Lees verder
2020-10-01
Marcelle Maritz
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het bevestig dat stappe geneem is om die vee van die Mara-navorsingstasie in Limpopo, wat vir dae sonder kos en water in krale aangehou is, se lot te verlig.
Die vee is na ander weidingskampe verskuif en daar is seker gemaak dat voldoende water... Lees verder
2020-10-07
Marcelle Maritz
Die VF Plus het ‘n skrywe gerig aan die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Mokopane/ Potgietersrus) se waarnemende bestuurder, mev. Mampa en die administrateur, mnr MKF Boshilo, om dringend aandag te gee aan die verskaffing of vervanging van foutiewe elektriese transformators aan boere in... Lees verder
2020-11-30
Marcelle Maritz
Die munisipale bestuurder van die Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit (Nylstroom, Naboomspruit, Vaalwater), dr. Melusi Shepherd Mhlanga, het behoorlik deurgeloop onder vrae van kommissarisse van die Menseregtekommissie (MRK) in Limpopo tydens ‘n verhoor wat van 26 tot 27 November... Lees verder