Soek Resultate - "MRK"

MRK moet sê oor ondersoek teen adv. Buang Jones

2019-11-12
Dr Pieter Groenewald

Die uitlating van adv. Buang Jones, nasionale hoof van regsdienste by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) dat daar geen formele ondersoek teen hom is rakende die Eben Etzebeth-aangeleentheid nie, bring die integriteit van die MRK verder in die gedrang.

Die MRK moet nou sê of hy... Lees verder


MRK moet sê oor ondersoek teen adv. Buang Jones

2019-11-12
Die Redaksie

"Die uitlating van adv. Buang Jones, nasionale hoof van regsdienste by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) dat daar geen formele ondersoek teen hom is rakende die Eben Etzebeth-aangeleentheid nie, bring die integriteit van die MRK verder in die gedrang," sê dr. Pieter Groenewald, VF ... Lees verder


Departement van justisie moet kennis neem daar kan geen vryheid sonder geregtigheid wees nie

2019-11-19
Jaco Mulder

Daar kan nie vryheid sonder geregtigheid wees nie. Dit is die VF Plus se leuse en die departement van justisie moet daarvan kennis neem.

Dit is van kardinale belang dat die departement en sy onderskeie afdelings, die nasionale vervolgingsgesag, die inligtingsreguleerder, die regshulpraad, die... Lees verder


MRK tree op teen munisipaliteite in Limpopo na VF Plus-klagte oor probleme met riool

2020-03-03
Marcelle Maritz

Die VF Plus verwelkom die skrywe van die Menseregtekommissie (MRK) aan die munisipaliteite van Nylstroom-Naboomspruit en Thabazimbi waarin elke munisipaliteit ‘n tydperk van dertig dae gegee word om formeel te antwoord op die MRK se bevindings oor rioolbesoedeling in die gebiede.

Die MRK het ... Lees verder


Aanhitsing van geweld in enige vorm, teen enigiemand, is onaanvaarbaar

2020-06-01
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen ‘n Twitter-profiel met die naam @BLudidi, die eienaar waarvan aan ons bekend is. Hierdie profiel het onlangs in reaksie op ‘n vorige tweet gevra of witmense nie maar "werklik" doodgemaak... Lees verder


VF Plus-Limpopo dien klag in by MRK na afsterwe van pasiënt in Polokwane-hospitaal

2020-06-02
Marcelle Maritz

Die Vryheidsfront Plus in Limpopo het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Polokwane-hospitaal na die dood van ‘n gemeenskapslid se vrou wat moontlik spruit uit nalatigheid. Volgens familielede het hul pleidooie dat sy in 'n intensiewe sorgeenheid opgeneem moes... Lees verder


Haatspraak op sosiale media skep onvermydelik rassehaat en mag nie geduld word nie

2020-07-07
Dr Pieter Groenewald

Haatspraak en aanhitsing tot geweld op sosiale media sal onvermydelik lei tot polarisasie en rassehaat in Suid-Afrika en die VF Plus sal deurlopend sulke voorvalle by die aangewese owerhede aanmeld en daarop aandring dat dit ondersoek word om te verhinder dat dit die aanvaarde norm word.

Die VF... Lees verder


Haatspraak op sosiale media skep onvermydelik rassehaat en mag nie geduld word nie

2020-07-07
Die Redaksie

Haatspraak en aanhitsing tot geweld op sosiale media sal onvermydelik lei tot polarisasie en rassehaat in Suid-Afrika en die VF Plus sal deurlopend sulke voorvalle by die aangewese owerhede aanmeld en daarop aandring dat dit ondersoek word om te verhinder dat dit die aanvaarde norm word.

Die VF... Lees verder


VF Plus dien klag by MRK in teen Malema en EFF-ondersteuners oor “Kill the Boer”-lied op Senekal

2020-10-16
Die Redaksie

"Die VF Plus veroordeel EFF-ondersteuners se gebruik van die “Kill the Boer”-lied vandag op Senekal ten sterkste en het ‘n klag daaroor teen die betrokke ondersteuners en teen Julius Malema, leier van die EFF, ingedien by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie," sê dr.... Lees verder