Soek Resultate - "Limpopo"

VF Plus verwelkom SOE-ondersoek na korrupsie in Limpopo

2019-11-25
Marcelle Maritz

Die VF Plus verwelkom die ondersoek van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) na korrupsie in Limpopo.

Die SOE het vandag op die kantore van Lepelle Noordelike Waterraad toegeslaan en op dokumente beslag gelê wat glo dui op miljarde rand se beweerde tenderbedrog met die groot... Lees verder


Koronavirus: VF Plus versoek dat hospitale in Limpopo op gereedheidsgrondslag geplaas word

2020-02-05
Marcelle Maritz

Alhoewel die amptenaar van die Groblersbrug-grenspos op die grens tussen Limpopo en Botswana negatief getoets is vir die koronavirus volgens die gesondheidsdepartement van Limpopo, sal die VF Plus die situasie fyn dophou.

Die VF Plus het gister ‘n brief gestuur aan die LUR vir gesondheid in... Lees verder


VF Plus bekommerd oor doeltreffendheid van maatreëls om bek-en-klouseer in Limpopo te bekamp

2020-02-20
Die Redaksie

"Die VF Plus het vandag tydens ‘n vergadering van Limpopo se wetgewerskomitee vir landbou, sy kommer uitgespreek oor die doeltreffendheid van die maatreëls wat in plek is vir die bekamping van bek-en-klouseer in die provinsie," sê Marcelle Maritz, VF Plus-LPW en provinsiale leier... Lees verder


Plaasaanval in Limpopo: VF Plus bekommerd oor toename in aanvalle

2020-04-20
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Limpopo is bekommerd oor plaasaanvalle en -moorde gedurende die inperkingstydperk nadat mev. Joekie Nortjé (82) en haar seun Johan (62) net na 7:00 vanoggend deur vier verdagtes oorval is op hul plaas Nooitgedacht buite Louis Trichardt in Limpopo.

Dit is die tweede aanval op... Lees verder


VF Plus nie verbaas oor beweerde Covid-19-tenderbedrog in Limpopo

2020-08-25
Marcelle Maritz

Die VF Plus is nie verbaas oor die bewerings van tenderbedrog met die verskaffing van Covid-19-persoonlike beskermende toerusting in Limpopo nie.

Die premier van Limpopo, Stan Mathabath, moet dadelik die LUR vir gesondheid, dr. Phophi Ramathuba, en ander amptenare wat na bewering betrokke was by... Lees verder


VF Plus-Limpopo dien klag in by NDBV oor onaanvaarbare toestande by Mara-navorsingstasie

2020-09-18
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Limpopo het vandag, na ‘n oorsigbesoek van die Limpopo-wetgewer se landbou-komitee, ‘n klag ingedien by die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) oor die onaanvaarbare toestande waaronder vee by die Mara-navorsingstasie buite Makhado (Louis Trichardt), aangehou... Lees verder


Limpopo-munisipaliteite stort in duie

2019-10-16
Mnr. Michal Groenewald

Soos elders in die land huiwer plaaslike regerings in Limpopo op die rand van totale ineenstorting.

Tydens 'n besoek van die parlementêre portefeuljekomitee vir samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) aan dié provinsie, het dit duidelik geblyk dat plaaslike regering verval... Lees verder


VF Plus-leier in Limpopo besoek skole in Potgietersrus

2020-01-15
Marcelle Maritz

Die nuwe skooljaar het vandag afgeskop en die VF Plus in Limpopo het die geleentheid gebruik om skole te besoek en aan leerlinge en skoolhoofde sterkte toe te wens vir 2020.

Dit is ook 'n nuwe geleentheid vir die onderwysdepartement om sy prioriteite in orde te kry en te konsentreer op die nege... Lees verder


Bek-en-klouseer versprei in Limpopo

2020-01-28
Marcelle Maritz

Die VF Plus het met skok verneem dat die departement van landbou bekend gemaak het dat die besmette bek-en-klouseer-gebiede in Limpopo tot 16 gestyg het.

Die VF Plus het in November ‘n skrywe gerig aan die LUR van landbou, Nanda Annah Ndalane, en hom versoek om 'n dringende vergadering oor... Lees verder


VF Plus bekommerd oor doeltreffendheid van maatreëls om bek-en-klouseer in Limpopo te bekamp

2020-02-20
Marcelle Maritz

Die VF Plus het vandag tydens ‘n vergadering van Limpopo se wetgewerskomitee vir landbou, sy kommer uitgespreek oor die doeltreffendheid van die maatreëls wat in plek is vir die bekamping van bek-en-klouseer in die provinsie.

Die party het ook ‘n dringende vergadering aangevra met ... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 12 13 »