Soek Resultate - "Limpopo"
2014-03-25
Die Redaksie
Die Vryheidsfront Plus se provinsiale partyraad in Limpopo het dr. Ilse de Beer as sy provinsiale premierskandidaat vir die komende verkiesing aangewys.
Dr. De Beer het opgegroei in Florida, Roodepoort, waarna sy aan PU vir CHO studeer het. Sy behaal haar MA in psigologie en dien ook op die... Lees verder
2017-01-25
Adv Anton Alberts
Terwyl daar nog geen antwoorde van die Openbare Beskermer (OB) is op vrae van die VF Plus oor die bank wat R7,8 miljoen aan pres. Jacob Zuma geleen het om sy Nkandla-skuld te betaal nie, het die VF Plus se leier in Limpopo op die nippertjie gekeer dat die stadsraad van Potgietersrus R100 miljoen... Lees verder
2018-07-23
Die Redaksie
Lisensiekantore in verskeie dorpe in Limpopo is rooi in die gesig gelaat omdat hulle nie genoeg gespesifiseerde papier, waarop voertuiglisensies gedruk word, vanaf die provinsie ontvang het nie.
Mense wat die lisensiekantore in Thabazimbi, Vaalwater en selfs Mogalakwena (Potgietersrus) besoek het... Lees verder
2018-09-27
Die Redaksie
Die mees onlangse plaasaanval in die Matjiesfontein-omgewing in Limpopo, ‘n gebied waar daar lanklaas sulke voorvalle plaasgevind het, is skokkend en onaanvaarbaar.
"Plaasaanvalle is duidelik nie aan die afneem nie en word nie met genoegsame erns deur die owerhede benader nie. ... Lees verder
2018-10-23
Marcelle Maritz
Die inhegtenisneming vandag van ‘n amptenaar by die Mookgophong-verkeersdepartement in Limpopo dien as voorbeeld oor hoe veelparty-regerings effektief kan funksioneer. Die VF Plus verwelkom die optrede waarin die amptenaar in hegtenis geneem is op ʼn aanklag van bedrog.
Gister het ʼn ander... Lees verder
2018-10-24
Die Redaksie
"Die inhegtenisneming vandag van ‘n amptenaar by die Mookgophong-verkeersdepartement in Limpopo dien as voorbeeld oor hoe veelparty-regerings effektief kan funksioneer," sê Marcelle Maritz, VF Plus-leier in Limpop
Die VF Plus verwelkom die optrede waarin die amptenaar in hegtenis... Lees verder
2019-10-11
Marcelle Maritz
Die grootskeepse korrupsie in Limpopo is besig om ʼn ernstige wending te neem en die VF Plus in dié provinsie veroordeel die doodsdreigemente teen die ANC se provinsiale sekretaris, mnr. Soviet Lekganyane, wat hom uitgespreek het teen die korrupsie.
Die dreigemente volg nadat hy as lid van... Lees verder
2019-10-16
Die Redaksie
"Soos elders in die land huiwer plaaslike regerings in Limpopo op die rand van totale ineenstorting," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering en tradisionele sake.
"Tydens 'n besoek van die parlementêre portefeuljekomitee vir samewerkende regering ... Lees verder
2020-01-16
Die Redaksie
"Dit is kommerwekkend dat vele navrae van die VF Plus aan dr. Phopi Ramathuba, die Limpopo se LUR vir gesondheid, geïgnoreer word," sê Marcelle Maritz, VF Plus-LPW in Limpopo.
"Die VF Plus het verskeie klagte van gemeenskapslede in die provinsie ontvang oor dienslewering in... Lees verder
2020-09-08
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo verwelkom die verslag van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se ondersoek aangaande die onregmatige aanstelling van mnr P.J. Mashamaite as die adjunkbestuurder van korporatiewe aangeleenthede in die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Mokopane, Potgietersrus).
Die... Lees verder